LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Littlestone Cottage | LekkeSlaap
+17

Littlestone Cottage

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Littlestone Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Pieter V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met vriende

As jy nie hier rus vir jou siel vind nie, het jy nie 'n siel nie, dit is 'n juweel wat ons gevind het en voel ons nou skatryk. Teruggaan is 'n moet.

Dit was weer een van daai trippies waar jy ry en ry en wonder waar lei die paadjie ons en dan bereik jy reg onder in die kloof jou bestemming ─ Littlestone Cottage. Ja jy het dalk die naam geweet en die foto'tjies gesien, maar dit regverdig dit nie, dit was net hemel op aarde om daar uit te klim in die hemel, ek het nie besef daar loop 'n pad hemel toe nie. Ons is 'n groepie van 5 vriende van die Weskus en verken ons Suid-Afrika so 1 of 2 keer 'n jaar en net soms besoek jy plekke wat vir jou regtig uitstaan en Littlestone is een van hul. Die van jul wat lief is vir die natuur en 'n voëlboek besit, laai hom in die motor en vat die pad en gaan kuier, jul sal nie spyt wees nie. Ons, die Weskus-pelle, sê net baie dankie dat die stukkie hemel met ons gedeel is.

Vanaf R870
per nag (plek vir 5)
Vanaf R870
per nag (plek vir 5)
Vanaf R870
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laaiplaats No. 59/6, Leeukloof, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhZjNjYjc0LTU0YmYtNDM2OC1hZDk2LTAwOTc3YTliYzk1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R870  per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 Laaiplaats No 59/6 Leeukloof 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.963115272967 22.084618481931
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!