Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Liv-In-Mondeor

Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 1 is 'n selfsorg-eenheid met 'n aparte ingang by die swembad. Die eenheid het 'n oopplan-uitleg met 'n sitarea, 'n slaaparea, 'n ten volle toegeruste kombuisie en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n muurverwarmer, katoenperkallinne en DStv met al die kanale. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet en die kombuisie het 'n yskas, stoof en mikrogolfoond.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Lughawependeldienste kan gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 1 is 'n selfsorg-eenheid met 'n aparte ingang en bied slaapplek vir 2 tot 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer wat 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet het. Die beddens het perkallinne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het ok 'n sitarea en kombuis wat met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus is. Die sitarea en al die slaapkamers het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Lughawependeldienste kan gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chelvertonlaan 198, Mondeor, Johannesburg, 2091, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwNTA4YzYyLTlmMGEtNDNjZS05NjRhLWVlODc5OGI5NjVmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 198 Chelverton Avenue Mondeor 2091 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.27875 28.00065