Living at Large

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

[email protected] is 'n gastehuis in Langebaan, 'n klein strandmeerdorp aan die Kaapse Weskus. Dit is net 'n uur se ry van Kaapstad af en Langebaan is die ideale basis waarvandaan jy die Weskus en al die besienswaardighede in die area kan verken.

Die instansie is op die Mashie-gholfbaan met wonderlike see-uitsigte in die verte geleë. Daar is baie wild en tuine waar jy kan ontspan en wegbreek van die stad se geraas. Die plaaslike Spar en OK is naby en die strand is minder as 2 km weg.

Akkommodasie word aangebied in 3 ruim dubbelkamers en 2 groot gesinskamers, elkeen met privaat en suite-badkamers. Voorsiening word gemaak vir spesiale versoeke. Die gastekamers is apart van die hoofhuis geleë, alhoewel dit alles onder een dak is. Daar is baie parkeerplek en aparte ingange na die kamers.

Daar is 'n binne-, buite- en gasbraai en 'n pooltafel beskikbaar. Potjie-aande kan gereël word, waar almal hul eie potjiekos maak.

Bootritte is ook beskikbaar met André as die skipper en daar kan voorsiening gemaak word vir rustige sjampanjevaarte of visvangekspedisies. Pendeldienste is ook beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Living At Large gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R660 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false