Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harvest Moon Sanctuary Houseboat 2

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg.
'n Kaptein-handleiding en kaart met visvang-plekke sal voorsien word.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Petrol is ekstra volgens gaste se gebruik teen standaard petrolpryse. 'n Petroldeposito van R2000 word gehef en die oorblywende bedrag sal aan gaste terugbetaal word.

Elke bootdrywer het 'n skipperslisensie nodig. As jy 'n skipperslisensie het, moet jy dit saambring, andersins sal 'n tydelike lisensie uitgereik word vir die duur van verblyf.

Met aankoms sal gaste 'n kaptein-handleiding ontvang sowel as 'n vrywaringsvorm.

Wees te alle tye op die rivier bewus van swemmers en veral as die boot na die jetty vaar, moet die spoed verminder word. Gaste mag nie by die jetty vasmeer nie, slegs op die rivier.

Neem te alle tye huise, jettys, klein vaartuie en ander gebruikers van die rivier in ag, met spesiale aandag aan versteuring en skade wat die boot kan veroorsaak.

Gaste moet hul bankbesonderhede voorsien sodat die breekskadedeposito 1 week na vertrek terugbetaal kan word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 396, Malagas, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1bf9846bdcf27e0656098cbcf6064bfbaaed8537cfb8d2a3a844347358a51a37cd27c0b610e3ed65355276a14963bc6bb74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) Plot 396 Malagas 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.347120806708 20.595051622754
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem