LizAris
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van der Spuystraat 10, Monte Vista, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R690 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
LizAris is 'n lieflike selfsorgeenheid vir 2 gaste in die lowerryke voorstad Monte Vista met ’n pragtige uitsig op Tafelberg.
Dié eenheid is oopplan en het 'n koninggrootte-bed, en suite-badkamer met stort en toilet, ’n haardroeër, 'n kombuisie met koffie- en teemaakgeriewe, ’n ketel, 'n mikrogolfoond en yskassie. Lugversorging, WiFi en volledige DStv is beskikbaar. Onderdakparkeerplek wat kan toesluit is beskikbaar. Ontbyt is beskikbaar op versoek.
LizAris is naby Kaapstad se middestad, Kaapstad Internasionale Lughawe, Century City, Intaka Islands Vleilandreservaat, Durbanville Wynroete en Grand West Casino met sy yskaatsbaan, en Tygerberg Winkelsentrum.
Dit is baie naby Netcare N1 Hospitaal en Panorama Medi Clinic geleë. Dit is ook op die drumpel van die Durbanville Wynroete N1 en N7.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Van der Spuystraat 10, Monte Vista, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
- Gaste dink LizAris het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Monte Vista Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van der Spuystraat 10, Monte Vista, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom