Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LizAris

Gastehuis
Lizaris
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Ons streef na netheid en gerieflikheid. Lizaris het 'n koninggrootte-bed, platskerm-TV, kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en stort. Daar is ook 'n aparte ingang. Koffie- en teemaakgeriewe met beskuit word in die kombuisie voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Die perseel is onafhanklik van die plaaslike netwerk en word nie deur beurtkrag beīnvloed nie.
Let asb. dat 'n minimum van twee nagte per bespreking gedurende Desember vereis word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Spuystraat 10, Monte Vista, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4NWUwNjVlLTIyMjctNDI0Ny04NGQ3LWZiYTZmOWRkMWUxNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 van der Spuy Street Monte Vista 7460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.880389873919 18.555150479078
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem