LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lizzie's Garden Cottage | LekkeSlaap
+38

Lizzie's Garden Cottage

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Lizzie's Garden Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Mj J - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mj J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons het lekker daar gebly en die eienaar het self kom kyk of ons alles het wat ons nodig het, ons het baie lekker gekuier.

Lizzie's Garden Cottage's terugvoer

Thank you so much, MJ. Lovely to meet you both and hope to see you again soon!
Warm regards,
Lizzie

Lizzie's Garden Cottage
Deon B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B
Enkelreisiger

Excellent

Very nice, clean and safe.

Lizzie's Garden Cottage's terugvoer

thank you so much Deon for your kind review. Look forward to you staying again.

Lizzie's Garden Cottage
Adri Elise K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri Elise K
Gesin met klein kinders

'n Lieflike woonstelletjie met alles wat ons nodig gehad het.

Skoon, netjies, goed geleë. Kon nie vir 'n beter plekkie gevra het nie. My dogter het selfs kolwyntjies gebak. Lieflike gasvrou. Definitief 'n kom-terug-plekkie.

Piet B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet B
Enkelreisiger

Die woonstel is nuut gemeubeleerd en baie netjies. Partykeer groet die hond jou by die agterdeur maar hy is stil.

Lizzie sal uit haar pad gaan om jou help. Lekker stil en veilig. Jou motor slaap in 'n toesluitmotorhuis. Jy kan die toesluitmotorhuis met afstandbeheer op jou sleutels oopmaak. Daar is deurnagsekuriteit binne 50 meter van die huis.

Nanette B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette B

Relaxing.

Hearty welcome with lots of unexpected extras. Lovely area.

Lizzie's Garden Cottage's terugvoer

Thank you so much, Nanette. I hope your dad is getting well. Lots of love to you all.

Lizzie's Garden Cottage
Ria F - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gerieflik, skoon en met vriendelike mense.

Dit was vir ons so lekker om daar te bly. Die verblyf was skoon, netjies en gerieflik. Die mense was so bedagsaam en vriendelik, en het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Dit was heerlik!

Lizzie's Garden Cottage's terugvoer

Thank you Ria. We loved having you here. Hope to see you again soon.
Kindest regards, Lizzie and Ellysa

Lizzie's Garden Cottage
Johan E - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Enkelreisiger

Value for money, great hosts..

Excellent value for money in DBN North area. Clean neat and roomy unit. Very quiet and the hosts were extremely friendly and accommodating. Very good security and lock up garage for vehicle.

Steven T - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven T
Besigheidsreis

EXCELLENT IN GENERAL, KIND, COURTEOUS AND ACCOMODATING PEOPLE, RECOMMEND ALL THE WAY!!!

EXCELLENT IN GENERAL, KIND, COURTEOUS AND ACCOMODATING PEOPLE, RECOMMEND ALL THE WAY!!!

Lizzie's Garden Cottage's terugvoer

Thank you for your kind review. It was such a pleasure to have you stay.
We look forward to seeing you again in the near future.

Lizzie's Garden Cottage
Vanaf R749
per nag (plek vir 2)
Vanaf R749
per nag (plek vir 2)
Vanaf R749
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portland-singel 8, Durban-Noord, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e7aec055f58406b2f97a57f675f6e98256e4e76c2962764b599ffeb36507fd3f65584c3ff94f03b734181fb1a99c640da2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R749  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 8 Portland Crescent Durban North 4051 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -29.789803 31.0301526
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!