Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Llandudno Beach Apartment

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die verblyf is vir die (eksklusiewe) gebruik van die huurder, geen besoekers nie.
Die woonstel word eenmaal per week gedurende jou verblyf skoongemaak. Verlaat asb. jou woonstel in 'n skoon toestand wanneer jy uitklok. Terwyl alle maatreëls gebruik is om die veiligheid van die huurder te verseker, sal die eienaars nie verantwoordelik gehou word vir skade, verlies of beserings nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 049
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 049
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 049
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Llandudno-weg 37, Llandudno, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9351818e5c490266dac39eb8cbafcfa09d0d5f2d927f9723e1a1f2755ffc2c4ffa1b0d2c80223720cff10f3413d3f8be995?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 049 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 37 Llandudno Road Llandudno 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.00776 18.34528
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem