Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Llandudno Bungalow

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 7 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Llandudno-weg 16, Llandudno, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Llandudno Bungalow bied moderne selfsorgverblyf met 'n 180°-see-uitsig en 'n pragtige sonsondergang en is in Llandudno aan die Atlantiese kus.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgwoonstelle, Amazing Sunsets en Shades of Blue. Elke oopplan-eenheid beskik oor 'n slaaparea met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, asook 'n sitarea en 'n kombuis. Elke eenheid bied slaapplek aan 2 gaste.

Albei eenhede het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Elke woonstel het 'n buite sitarea waar gaste kan ontspan en die see-uitsig geniet. Gratis WiFi is beskikbaar in albei eenhede.

Gaste het toegang tot 'n tuin met braaigeriewe, 'n swembad en sitarea onder bome. Die ligging van die verblyf laat gaste toe om pragtige sonsondergange gade te slaan met 'n skemerkelkie in die hand.

Llandudno Bungalow is naby die V&A Waterfront, Tafelberg en Houtbaai.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Llandudno Bungalow
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lizzell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 2

Ligging

  • Llandudno-weg 16, Llandudno, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Llandudno Bungalow het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Llandudno-weg 16, Llandudno, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17ea9585726894e043e1dd1e7c06ff376d75a25202c54c506b67c3f65eb2e1ccdd3dd5dea80621de641acf544295db9ab81e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 16 Llandudno Road Llandudno 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.008498194234 18.347938551343
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem