Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Llandudno Townhouse

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R20000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word vereis.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Let wel: Dié meenthuis beslaan 2 verdiepings en is ongelukkig nie rolstoelvriendelik of geskik vir klein kindertjies nie.
Die huis word 2 keer per week skoongemaak. Dit sluit naweke en openbare vakansiedae uit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R14 475
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R14 475
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R14 475
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Leeukoppieweg 4, Llandudno, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmODQ4OWI3LTE5MmQtNGI3NS04MWVhLWQ2NjA2NjczYmEzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R14 475 per nag (plek vir 6) 4 Leeukoppie Road Llandudno 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.009458027832 18.344360830619
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem