Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loch Maree Guest Farm and Field Camp

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Loch Maree Guest Farm and Field Camp
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ansa S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ansa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig. Te veel grondpad.

Was te ver van die Kgalagadi ingang, nie geweet van grondpad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Retha die gasvrou was baie vriendelik. Verblyf was uitstekend.

Al die geriewe was beskikbaar en ontbyt uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jock M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jock M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loch Maree is like an oasis. Everything you could wish for in the middle of nowhere.

We loved the remoteness of LM. Comfortable accommodation and well-appointed. The salt lake was amazing! However, it would be helpful to have a sign at the T-junction to direct visitors to the guest farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derek T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek T
Gesin met tieners

Fantastic field lodge, privilege to have rain.

Retha made us some wonderful fresh farm bread!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzette V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette V
Gesin met klein kinders

Heerlike ontspanning.

Dis bietjie uit die pad uit, maar as jy die ekstra paar kilometers kan ry is dit regtig die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Aangename ontvangs, warm hartlikheid, goeie akkommodasie en keurige etes voorgesit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joa B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joa B
Saam met vriende

Rustig.

Ons is jagkamp toe gestuur waar twee huisies en 'n kookarea was. Iemand van die plaas sou ons kom besoek die aand. Ons het nie geweet hoeveel huisies is ons s'n nie, slaap daar nog gaste en of ons kan afpak nie. Ons het dus tot donker rondgedraai en toe niemand opdaag nie in twee slaapplekke ingetrek. Ons het ook nog geld geskuld wat ek wou betaal. Later die aand het van die werksmense vir ons heerlike vetkoek gebring wat ek na die tyd die gasvrou voor bedank het. Met ons terugkeer het ek 'n WhatsApp gekry wat die uitstaande bedrag getoon het en het ons die geld oorgeplaas. Ek wou nie 'n resensie skryf nie, want daar was nie rêrig fout nie maar ons het ook nie rêrig welkom gevoel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loch Maree Guest Farm and Field Camp se terugvoer

Hi Joa,
Ek maak verskoning vir die ongerief. Ek self het jul by die hoofopstal ontvang en gesê jul kan maar opgaan en jul tuismaak. My skoondogter sou die aand by jul 'n draai maak, maar hul het bietjie laat uit Upington teruggekom. Ek het nog gaste by my in die Familie Suite gehad wat ek 'n 'sundowner op 'n duin moes gaan gee, asook aandete, en kon nie self by jul uitkom nie. Ek het wel vetkoeke na hul gestuur om hul welkom te laat voel. Ek is baie jammer ons het nie na jul gegaan nie, dit was nalatig en ons vra om verskoning vir dit.

Loch Maree Guest Farm and Field Camp
Betsie M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie M
Enkelreisiger

Verskriklik lekker!

Ek het baie lekker gebly! Loch Maree is 'n baie oulike plek vir enige iemand/paartjie/groep wat in die Kalahari reis of spesiaal wil deurry vir 'n lekker kuier-naweek. Ek het in die veldkamp gebly wat baie goed toegerus, netjies en skoon was! Ek en my 2 scotties het elke middag 'n sundowner op die duin saam die blafgeitjies geniet, oomblikke wat ek nooit sal vergeet nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris Muller M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris Muller M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en weg van enige lawaai.

Ruim en ideaal vir groepe. Sal dit sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pine P - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pine P
Saam met vriende

Fantastic Kalahari dune 4x4 route.

We want to thank Loot for his hospitality during our visit. Ice was even delivered to us at our campsite after a long day in the dunes. The campsite was clean and even braai wood was supplied. The solar heated open shower was something to experience early in the mornings. Very very refreshing with an open sky above you. The 4x4 route is worth every cent and sand dunes could be driven at any level. I thought an FJ can not get stuck in the sand. Even the ladies had to assist to dig it out - great fun. To prepare and have lunch in the desert is something to be experienced. This is a MUST for any person with an appetite for sand dunes We will be back for more fun. Many thanks Loot!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronnie C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie C
Gesin met klein kinders

Amazing, well equipped bush camp with all the luxuries!

We had a great stay at Loch Maree, the bush camp is beautiful and fully equipped! The owners are most friendly and made us feel right at home!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loch Maree Guest Farm, Askham, 8814, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ5VPV2OKNiE7Ue99K7QKEN9HPvRx8LYSByUgej1DazDQ00MeUc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Loch Maree Guest Farm Askham 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.116265824403 20.497897267342
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem