LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+31
Gastehuis in Rondebosch

Loch Road Residence

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Loch Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Loch Road Residence is 'n selfsorg-ateljeewoonstel op die gasheer se eiendom in Rondebosch, Kaapstad. Die eiendom is 800 m vanaf die Rooi Kruis Kinderhospitaal, 500 m vanaf die Rondebosch Mediese Sentrum, 3 km vanaf die Universiteit van Kaapstad, 6.9 km vanaf die Kaapstadse middestad en ongeveer 13 km vanaf die Kaapstad Internasionale Lughawe geleë.

Hierdie bekoorlike woonstel het 'n privaat ingang en bied slaapplek vir tot 2 gaste, en bestaan uit 'n oopplan-leefarea. Die woonstel is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die ateljee het 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n stoofplaat en 'n ontbyttoonbank vir 2.

Langs die bed is 'n klein lessenaar om van te werk, en gratis WiFi is beskikbaar. 'n Bykomende stoorkamer is beskikbaar om die ateljee skoon te hou van enige ongewenste bagasie-items. Daar is een parkeerplek agter die elektriese hek. Gaste het ook toegang tot die gasheer se tropies-geïnspireerde tuin, met 'n sonverhitte swembad, 'n buite-eetarea en braaigeriewe.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Verwarmer
Kombuisie
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Carin C
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, aangenaam. Ons sal dit beslis aanbeveel. Natasha het ons baie mooi ontvang en alles was uitstekend gereël. Ons het dit baie waardeer.
Sep 2026
Marike T
Saam met lewensmaat
5.0
Sentraal geleë, baie goed ingerig, netjies, skoon, baie goeie waarde vir geld. Lieflik ingerig en baie sentraal geleë. Baie goeie waarde vir geld en v...
Sien meer
Mrt 2026
Caroline D
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely stay, great location. We needed to go into Cape Town for visa applications and the location was perfect for this. Lovely stay. C...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Jade-ann K
Saam met lewensmaat
5.0
It was perfect. The stay was so nice and peaceful. The hosts were friendly and helpful. They gave us our privacy and made us feel welco...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Zama M
Besigheidsreis
5.0
Amazing. Excellent, peaceful, homey, serene.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 5 Loch Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Loch Road Residence het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R999
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R999
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R999
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Loch Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a6d2c5c801ce6da86853045911fee3f9aefcd6024973340cb4132b6479ee46fee8059eeddb042f2481ac5d19ff0cee2c265?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 5 Loch Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.956000048855 18.488763721954

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang