Loch'nest

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Loch'nest is 'n privaat woonstel op die eienaar se perseel in die Strand, 'n kusdorp aan die voet van die Hottentots-Hollandberge tussen Macassar en Gordonsbaai in die Wes-Kaap.

Hierdie eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en daar is 'n aparte ingang. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en 'n TV met Netflix en Showmax. 'n Enkelslaapbank word in die leefarea voorsien.

Die oopplan-kombuis het 'n yskassie, 'n mini-oond met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en basiese geriewe. Ander geriewe sluit 'n braai-area in die binnehof, parkeerplek op die perseel en WiFi in.

Ander besienswaardighede in die omtrek sluit die Strand Gholfklub, Somerset Mall, Cheetah Outreach, Helderberg se wynlandgoedere, Strand Waterworld en Hottentots-Holland Natuurreservaat in.

Slaapplek

'n Bespreking by Loch'nest sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Loch'nest gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R580 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false