Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loch'nest

Loch'nest Eenheid
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en 'n aparte ingang. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, en 'n TV met toegang tot Netflix en Showmax. 'n Enkelslaapbank word in die leefarea voorsien. Die oopplan-kombuis is met 'n yskassie, oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en basiese toebehore toegerus. Ander geriewe sluit 'n braai-area in die binnehof, parkeerplek op die perseel en toegang tot WiFi in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Enkelslaapbank word in die leefarea voorsien vir 'n derde gas teen 'n addisionele fooi van R 200.00 per nag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eagle's Nest
Vanaf
Vanaf R1 250
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié volledig toegeruste selfsorg-eenheid is op die eerste verdieping en het slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bad en stort. Die eenheid het 'n balkon met 'n pragtige berguitsig. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Enkelslaapbank word in die leefarea voorsien vir 'n derde gas teen 'n addisionele fooi van R 200.00 per nag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kaldenstraat 5, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4c289bb945ec629f4ff1423ca0df81ec27d69c7d962a006b7d3a7f96061fd1b21cabc8d47036b02418cae55add9ba4672ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 5 Kalden Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.105442588137 18.831988681506
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem