Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lockerbie Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrystraat 55, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lockerbie Lodge bied gerieflike kamers in die sentrale deel van Vryburg.

Die lodge het verskeie kamers om van te kies met verblyf vir 2 tot 4 gaste. Die kamers het lugversorging en koningingrootte-beddens, dubbelbeddens of enkelbeddens. Daar is en suite-badkamers wat elk 'n stort en toilet het. Elke kamer het 'n satelliet-TV, WiFi, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 'n pragtige tuin waar gaste kan ontspan, 'n swembad, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek word naby of voor die kamers voorsien.

Vryburg het verskeie besienswaardighede en aktiwiteite waar gaste kan gholfspeel, die nasionale monumente of die Leon Taljaard Natuurreservaat besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Lockerbie Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Vrystraat 55, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Gaste dink Lockerbie Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vryburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrystraat 55, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7c41c4741a709e4e8f60ada6ba76d223c1d69784d62961fde4e8688095449f79fbe68e78d26c9f9c3676d4c2f19a7c7e6a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 55 Vry Street Vryburg 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.959769510506 24.724199026823