Loddey's Beach Front Self-catering Apartment 4

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 15 % af

Kry 15% af. Geldig vanaf 1 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Loddey's Beach Front Self-Catering Apartment 4 is 'n stylvolle en moderne woonstel vir 6 gaste in die Ocean View-kompleks in die Strand se Strandweg.

Dié ruim woonstel wat na die see front beskik oor 3 slaapkamers. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer en daar is 'n aparte gastetoilet. Die eenheid het ook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste in die leefarea en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Dit lei na 'n balkon waar gaste die pragtige sonsondergange oor Valsbaai kan geniet.

Die Ocean View-kompleks het 'n swembad en braaigeriewe vir gaste. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Daar is goeie sekuriteit met veilige kelderparkeerplek.

Restaurante en ander geriewe is stapafstand van die woonstel af. Strand is ook naby die wêreldbekende Stellenbosch wynplase en Somerset Mall.

Slaapplek

'n Bespreking by Loddey's Beach Front Self-catering Apartment 4 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Loddey's Beach Front Self-catering Apartment 4 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 095 R1 781 per nag (plek vir 6)

Kry 15% af. Geldig vanaf 1 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false