Loddey se Selfsorgstrandhuis

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 25 % af

Kry 25% af. Geldig vanaf 1 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Loddey se Selfsorgstrandhuis is 'n gerieflike gesinshuis, slegs 50 m vanaf die Strand se strand.

Die huis het 3 slaapkamers. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad en aparte toilet. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer het 'n TV met DStv (Hotelpakket) en 'n eetkamer.

Daar is 'n braai op die sonnige onderdakstoep vanwaar jy die gedeeltelike see-uitsig kan geniet. Die huis het 'n motorhuis en oprit wat parkeerplek vir 2 voertuie bied.

Alhoewel dit 'n selfsorghuis is, is ontbyt teen 'n addisionele koste beskikbaar by Loddey se Gastehuis wat net 50 m vanaf die huis is.

Slaapplek

'n Bespreking by Loddey se Selfsorgstrandhuis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Xhosa

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Loddey Se Selfsorgstrandhuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 495 R1 121 per nag (plek vir 6)

Kry 25% af. Geldig vanaf 1 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]