+41

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ruben V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

10/10 would return. The place is simply beautiful and the staff are helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas K
1 nag
5.0
Feb 2026

Pragtige skoon, luukse plek. Ja, ek het. Rene was baie vriendelik en het ons met aankoms ontvang. Sal Lodge Aloe Hymn sterk aanbeveel vir enige reisiger. Pragtige plek met genoeg spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zonela Musawenkosi M
1 nag
5.0
Des 2025

Amazing and incredible. Amazing, neat and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

Rustig en pragtige tuine. Pragtige tuine en kamers. Baie netjies en aandag aan detail.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alida V
1 nag
5.0
Des 2025

Netjies vinnige diens in nood. Ja, dankie en die gasvrou was baie behulpsaam en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester V
1 nag
5.0
Nov 2025

Rustig en gemaklik. Ek het my verblyf ongelooflik baie geniet by Lodge Aloe. Mens kry die Lodge baie maklik, dit is stil, veilig en skoon. Ek sal definitief aanbeveel om by Lodge Aloe oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius C F D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Rustig, gemaklik. Dit was my keer om hier te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coen S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Sal beslis aanbeveel. Baie netjies en beste afwerkings wat ek nog by gastehuise/lodges teëgekom het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius C F D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Perfek! Die plek was perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Very nice place to stay. Such a nice place to stay. Sorry my trip was so short.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

René Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R720
10 % AF
R 720 R 648
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R720
10 % AF
R 720 R 648
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R720
10 % AF
R 720 R 648
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Ridge Drive 54, Ivydale, Polokwane, South, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 44 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59deb0163df28c53046ebf54f35fb6f96c70f7dc274361f6a0c74c811b04b13c186e1914d2923c20f2d5b9613e274432e25c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R720 nouVanaf R648 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Ridge Drive 54 Ivydale South Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.931725839991 29.4453843957
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang