Lodge Bellagio
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Aloe Straat, , Mthatha, 5099, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die idee wat deur die eienaar nagejaag was, was as 'n eerste vir Mthatha, uitsonderlike luuksheid en gerief terwyl jy steeds die aantreklikhede van hierdie wonderlike erfenisryke dorp kan geniet. Uitsonderlike bedagsaamheid is aan die dag gelê om moderne toebehore te skep en met abstrak geimplimenteerde kenmerke van kuns en kleure wat gaste verstom sal laat.
Lodge Bellagio bied totale privaatheid en ontspanning vir die toeris of besigheidsreisiger. Toeriste sal die gerief van hierdie gastehuis geniet, terwyl korporatiewe gaste die plaaslikheid en nabye besigheidsentra en middestad sal geniet. Die onderneming is ook binne bereik van inkopiesentrums, sportstadions & fasiliteite, Nelson Mandela Museum en ander hooftoeriste- aantreklikhede.
Lodge Bellagio bied persoonlike diens, onberispelike aandag aan detail, groot waarde vir geld en 'n onderskeidende kwaliteitservaring.
Geniet 'n volle Engelse ontbyt in ons eetkamer of lieflike dek, of maak gerus gebruik van ons moderne volledig toegeruste kombuis vir jou selfsorg behoeftes. Aandetes en middagete-pakkies is ook beskikbaar, besonderhede kan met ontvangs bespreek word.
Buitelugontspanning kan om die swembad geniet word of onder die grasdak-dek. Trek voordeel uit die warm Afrika-aande rondom die swembad-area.
Jou gasheer en gasvrou, Kresen en Adila, sal verseker dat al jou behoeftes bevredig word aangesien hulle gestand doen aan hul motto: "Kom aan as gaste, vertrek as viende".
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- 9 Aloe Straat, , Mthatha, 5099, Oos-Kaap
- Gaste dink Lodge Bellagio het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Aloe Straat, , Mthatha, 5099, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom