by Lodge Laske Nakke | LekkeSlaap
+27

Lodge Laske Nakke

Lodge
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dullstroom-weg (R540), Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lodge Laske Nakke is in Lydenburg geleë en bied verskeie verblyf-opsies.

Al die eenhede, behalwe die slaapblokke, het TV's met sekere DStv-kanale en rook is verbode daar. Die selfsorg-chalets het al die basiese toebehore soos 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, ketel, breekware en eetgerei.

Let wel dat daar 'n minimum-verblyftydperk van 2 nagte is oor 'n langnaweek.

Konferensiegeriewe is ook beskikbaar. Daar is verskeie opsies, van die groot saal met plek vir 300 afgevaardigdes tot 'n kleiner konferensiekamer. Al die kamers het dataprojektors, skerms en witborde. Daar is verskillende pakkette rakende tyd en spyseniering.

Die klassieke saal is geskik vir troues. Kontak gerus ons venue-bestuurder om die verskillende pakkette te bespreek.

Daar is 'n volledig gelisensieerde restaurantjie en koffiewinkel op die perseel wat heerlike ontbyt bedien. Ontbyt word vanaf 07:00 bedien en aandete vanaf 18:00. Ontbyt word vanaf 07:00 tot 10:00 oor naweke en op openbare vakansiedae bedien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 54 resensies vir Lodge Laske Nakke
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Dullstroom-weg (R540), Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Gaste dink Lodge Laske Nakke het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dullstroom-weg (R540), Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZDnFhD22oYvt4CUCk4dAZGceq7UoByoqzxPi2F7Wh5IiUdFW45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880  per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 Dullstroom Road (R540) Lydenburg 1120 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.115785403108 30.437364578247
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem