Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lodge Lucanus

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 28

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 10 resensies vir Lodge Lucanus
Netheid
3.1/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Daleen C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Daleen C

Was baie rustig.

Dit was baie rustig, net jammer die webtuiste gee wanvoorstelling van hoe dit daar lyk. Personeel by Lodge Lucanus is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon H
Gesin met klein kinders

Wonderful my son enjoyed swimming.

The place is very nice just needs maintenance in terms of bedding and cleaning. The gravel road from town to lodge is depressing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arita B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Arita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige rustige omgewing met bokkies wat deur die tuin loop. Lekker braai-area in boma en uitsig was pragtig vanaf Selati-huis.

Regtig 'n heerlike plek om 'n naweek weg te breek uit die stad. Nick en Marilize was vriendelike en ontvanklik op ons navraag. Veilig en rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Page P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Page P
Gesin met klein kinders

Very nice, the staff were welcoming.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shelley M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Shelley M
Saam met vriende

Pathetic, what a waste if a weekend.

The house was not clean, yes it was tidy but definitely not clean! It's supposed to be self-catering, but there was not enough glasses and the pans were all scratched. There were people blaring their music and shouting on top of their music from 10 am till 4 the next morning, so you could not sleep. This is supposed to be a bush lodge! This messed up our entire weekend. I will never stay there again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lodge Lucanus se terugvoer

Hi Shelley,
We are so sorry to hear about your time at Lodge Lucanus - that is definitely not the kind of experience we aim to provide for our guests. Please know that we have taken your feedback to heart, and we are reviewing the management we have in place as a matter of urgency. As agreed with the owner, we are currently processing your 50% refund.
Again, sincere apologies.
Best regards,
Charlene

Lodge Lucanus
Sade G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sade G
Saam met vriende

We enjoyed our stay and the staff was really friendly and made us feel like we were home, we will definitely be visiting again soon.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan O - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Susan O
Saam met vriende

Onaangenaam.

Die verblyf is skaars 2-ster. Daar was geen bestuur beskikbaar om toegang tot die hek te gee nie, geen van die telefoonnommers word beantwoord nie en die plek is verwaarloos. Uiters swak en ongelooflik duur vir wat gebied word. Ek sien ook nou dieselfde tipe terugvoer op ander webtuistes. Dis jammer ek het dit nie nagegaan voor my bespreking nie. Bly weg hier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lodge Lucanus se terugvoer

Susan,
Jammer dat jy 'n slegte ondervinding beleef het by Lodge Lucanus. Ek sal dadelik uitvind hoekom die bestuur nie teenwoordig was nie. Die jaar het dit nie gereën nie so ons beleef droogte en dit is nie mooi groen soos in die jare wat ons wel baie reën gehad het nie.

Lodge Lucanus
Sandy M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy M
Gesin met klein kinders

Everything at Lodge Lucanus is of top class. My family and I enjoyed every second of our stay.

This was the best place i have ever visited with my family. George, the manager, and the co-workers were simply the best and very friendly to us. George were always very close to us and we enjoy walking around the farm, swimming and playing golf. We enjoyed every moment of our stay and hopefully we are planning to visit the Lodge Lucanus soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobusleon M - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobusleon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly op baie rustige blyplek.

Geen kaartgeriewe beskikbaar om restant van verblyf te betaal nie. Dit kan dalk aangespreek word. Die blyplek is pragtig en perfek vir 'n lekker rus naweek uit die stadslewe uit. Nie te ver om te ry vanaf Pretoria nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 814
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 814
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 814
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Arnot 4 van 441, Bela-Bela, Limpopo, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c25a548f2da5f2d3d04fd9530ef61ef96aa80026969a176b7e05fcab0d1cc61345d9dc97cbbca766472556f14520d942631?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 814 per nag (plek vir 4) 10 5 1 4 Farm Arnot 4 of 441 Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.760140299193 28.163994550559
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem