Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lodge on Watering Hole @ Zebula

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Plaas 534KQ, Zebula Gholfoord en Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Lodge on Watering Hole @ Zebula is 'n selfsorgvakansiehuis wat in die gesogte Zebula Gholfoord en Spa sowat 2 ure se ry vanaf Johannesburg geleë is. Dit is in die bos en spog met pragtige sonsondergange. Gaste kan verskeie wild vrylik sien rondloop.

Dié huis beskik oor 6 slaapkamers en bied gerieflike slaapplek aan 12 volwassenes en 4 kinders. Die hoof- en tweede slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die derde, vierde en vyfde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die sesde slaapkamer is 'n solderkamer en het 4 enkelbeddens wat ideaal is vir kinders. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis, eetarea, sitarea en vermaakarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n sentrale eiland met stoele. Dit lei na die eetarea en maak verder na die sitkamer met gemaklike rusbanke oop. Daar is meer sitareas regdeur die huis.

Die groot stoep bied verskeie buitesitareas met 'n sprankelende swembad en 'n boma-braai. Die stoep het 'n uitsig oor die dam in die verte.

Slaapplek

’n Bespreking by Lodge on Watering Hole @ Zebula sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 70

Resensies 187

Jaar gelys 4

Ligging

  • R516, Plaas 534KQ, Zebula Gholfoord en Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R5 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Plaas 534KQ, Zebula Gholfoord en Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73819762b0b554c3c85906335ef4f42bd8e6f50fee5b7a21b0eb454e098cbb9bbe086e6747218a8584ebed9e683c2401c799?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 900 per nag (plek vir 8) R516 Farm 534KQ , Zebula Golf Resort and Spa 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.765351681447 27.95006338853
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem