LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lodule Boutique Camping | LekkeSlaap
+33

Lodule Boutique Camping

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wag-'n-Bietjie Wildplaas, Modderrivier, Kimberley, 8700, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Lodule Boutique Camping is langs die N12, sowat 55 km buite Kimberley tussen Kimberley en Hopetown geleë. Daar is verskeie wildspesies en 'n groot verskeidenheid voëls op die plaas.

Verblyf word in 3 luukse glanskamptente gebied. Elke tent beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n ruim oopplan-leefarea met banke, 'n houtstoep, 'n gaskaggel en 'n kombuisie. Albei slaapkamers het koningingrootte-beddens en elke badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Elke kombuisie het 'n yskassie, tweeplaatstoof en 'n mikrogolfoond. Daar is braai-areas met vuurputte en sitplek voor die tente.

Geriewe en doendinge op die plaas sluit die wild-rehabilitasiesentrum en 'n swembad, asook wildritte teen 'n ekstra koste in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 16 resensies vir Lodule Boutique Camping
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Wag-'n-Bietjie Wildplaas, Modderrivier, Kimberley, 8700, Noord-Kaap
  • Gaste dink Lodule Boutique Camping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bo-Karoo Noord-Kaap
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wag-'n-Bietjie Wildplaas, Modderrivier, Kimberley, 8700, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZP1oHQhUvCs7bSlDzjPKTLM9oMZVVLFFJhqx4OH5UBLkBbMIr7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 Wag-'n-Bietjie Game Farm Modderrivier 8700 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.193492541204 24.518566131592
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!