LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Loerie Gastehuis | LekkeSlaap
+23

Loerie Gastehuis

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Loerie Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lynette S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S
Saam met vriende

Die eienaar was baie vriendelik en gasvry gewees. Ons was twee vrouens wat gereis het en het glad nie onveilig gevoel nie. Ons sal vir seker weer hier tuisgaan.

Die eienaar het ons op 'n baie kort kennisgewing verwelkom. Alles was mooi netjies en skoon en on het baie veilig gevoel vir twee vrouens wat alleen gereis het. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Wj B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wj B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Gerieflik skoon, netjies en veilig. Dis ons 2de keer, puik diens!

Loerie Gastehuis's terugvoer

Dankie. Kom gerus weer!

Loerie Gastehuis
Jako R - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jako R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, bekostigbare en veilige verblyf.

Ongelooflike vriendelike diens van Jan, in ‘n puik geleë ligging veral vir iemand in Faerie Glen Hospitaal! Puik Gastehuis, sal altyd weer daar bly!

Loerie Gastehuis's terugvoer

Baie dankie Jaco. Sterkte, hoop jy is gou gesond.

Loerie Gastehuis
Paulina C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon, veilig, rustig ek sal vir seker weer daar gaan oornag.

Loerie Gastehuis is die perfekte oornagplekkie, baie sentraal naby malls en hospitale. Baie rustige omgewing en veilig.

Loerie Gastehuis's terugvoer

Julle was puik gaste. Kom gerus weer!

Loerie Gastehuis
Adriana L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriana L
Enkelreisiger

Vinnige diens. Professioneel en baie goed geleë.

Jan-Hendrik het uit sy pad gegaan om my te akkommodeer. Ek sal Loerie Gastehuis aanbeveel vir almal wat 'n pasiënt in Faerie Glen Hospitaal het. Baie gerieflik naby en veilig.

Loerie Gastehuis's terugvoer

Dit was lekker om jou as gas te ontvang, Adriana.

Loerie Gastehuis
Barry T - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barry T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Goed en skoon en baie veilig. Waarde vir geld.

Loerie Gastehuis's terugvoer

Dankie Barry.

Loerie Gastehuis
Tollie G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tollie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy benodig en lekker glasie sjerrie!

Baie aangename verblyf en eetgoedjies word baie waardeer.

Loerie Gastehuis's terugvoer

Baie dankie dat julle sulke goeie gaste was. Ek hoop julle kom kuier weer!

Loerie Gastehuis
Helanie O - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helanie O

Uitstekend.

Uitstekend, waarde vir geld.

Loerie Gastehuis's terugvoer

Baie dankie dat julle sulke goeie gaste was Helanie. Ek hoop julle bly in die toekoms weer by my oor.

Loerie Gastehuis
Valentin M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valentin M
Enkelreisiger

Baie lekker!

Ek het baie lekker gebly. Kamers is netjies, toegerus met alles wat jy nodig het en die eienaar was baie behulpsaam.

Loerie Gastehuis's terugvoer

Dit was lekker om jou as gas te hê Valentin. Besoek gerus weer.

Loerie Gastehuis
Linda P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P
Enkelreisiger

Dit was goed.

Die eienaar gaan uit sy pad om jou tuis te laat voel en is besonder hulpvaardig.

Loerie Gastehuis's terugvoer

Baie dankie dat julle sulke puik gaste was Linda. Kom gerus weer.

Loerie Gastehuis
Heidrun K - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidrun K
Enkelreisiger

This is a home from home.

I was treated like a queen. Everything was clean. Host is helpful and friendly. The area is quite and safe. This is a guesthouse with charm and can be recommended to anyone whether travelling alone or accompanied. Thank you, Jan-Hendrik, for making my stay unforgettable.

Loerie Gastehuis's terugvoer

Baie dankie dat jy by Loerie Gastehuis oornag het Heidrun. Jy was 'n fantastiese gas en ek hoop jy kom kuier weer.

Loerie Gastehuis
Kim C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het van die begin af welkom gevoel.

Goeie ligging, veilig, gerieflik, great gasheer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Felt welcome from the minute we arrived.

Well situated, safe, clean, comfortable, great host.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Loerie Gastehuis's terugvoer

Thank you for the kind words. You and your mom were wonderful guests Kim. I hope to see you again in the future.

Loerie Gastehuis
Leon K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Lekker naby Sun Arena en Menlyn. Kamers is netjies en skoon.

Loerie Gastehuis's terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om julle as gaste te hê. Ek sal julle graag weer ontvang in die toekoms.

Loerie Gastehuis
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Adamson-straat 329, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC3ce3cZqyU7NuoYPYuEkTYWleK5NLu554gDokmULTrxH28hmRz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890  per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 329 Albert Adamson Street Garsfontein 0042 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.786506 28.291114
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!