Loerie Guest Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Loerie Guest Lodge is sentraal geleë in George, die hartjie van die Tuinroete. Ons is 'n 3 ster-B&B waar vakansiegangers én sakereisigers welkom sal voel.

Ons luukse, gerieflike verblyf stel selfs die mees oordeelkundige reisiger tevrede en is 'n uitstekende basis vanwaar gaste plaaslike besienswaardighede kan verken, met selfs 'n ongelooflike uitsig op die Outeniekwaberge.

Loerie Guest Lodge is boonop die ideale plek om funksies te hou met sy moderne, volledig toegeruste konferensiegeriewe.

Ons trots lê in die gehalte van ons geriewe, die standaard van ons vriendelike diens en ons kompeterende B&B- en konferensietariewe wat goeie waarde vir geld bied.

Een van die sleutels tot ons sukses is ons personeel. Hulle is altyd vriendelik en bereid om te help en gaan uit hul pad uit om gaste tuis te laat voel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Loerie Guest Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 130 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false