Loft on Main

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vanaf 15 Mrt 2019 tot 2 Des 2019.

Beskrywing

Loft on Main is 'n bekoorlike ateljee-woonstel op die eienaar se perseel in Onrus. Onrus is teen die kus naby Hermanus en skuil tussen berge, riviere, strandmere en die see en is ook naby die alombekende Hemel-en-Aarde-vallei.

Dié ruim eenslaapkamerwoonstel is ideaal vir 2 volwassenes en 'n kind. Die solderkamer beskik oor 'n dubbelbed en daar is slaapplek vir 'n kind in die leefarea. Die en suite-badkamer het 'n stort.

Daar is 'n oopplan-kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en basiese toebehore toegerus is.
Gaste het toegang tot 'n braai-area en veilige parkeerplek.

Onrus bied wandel- en voetslaanpaadjies langs die skiereiland na die Onrus-strandmeer of langs die kronkel-kusroetes. Ander doendinge sluit swem, snorkel, haaihokduik, walviskyk, fietsry en voetslaan in.

Slaapplek

'n Bespreking by Loft on Main sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 kind
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Loft On Main gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 R520 per nag (plek vir 3)

Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vanaf 15 Mrt 2019 tot 2 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false