Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loft on Main

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Loft on Main
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Marius C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius C
Gesin met klein kinders

Gasvry en baie vriendelike mense!

Ek kan beslis die plekkie aanbeveel. Baie aangename en gasvrye mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilanie G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilanie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly by die Loft.

Ons het heerlik gebly by die oulike Loft in pragtige Onrus. Pragtige dekor, lekker bederfies en oulike eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vida D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vida D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek om te bly, definitief aan te beveel.

Dit was 'n heerlike tydjie wat ons daar was, alles was puik gewees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Montey L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Montey L
Gesin met tieners

Home away from home.

A little small for long stays, but very cozy and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loft on Main se terugvoer

I'm pleased that you had a relaxing stay in the Loft.

Loft on Main
Natalie H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat and clean, and the owners were great.

The hospitality from the owners, despite the circumstances of not having water, was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loft on Main se terugvoer

Thank you for understanding the water situation in our town, after the storm.

Loft on Main
Carmen K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely overnight stop in a delightful loft with distant sea views.

Loft on Main is a quaint little loft that has been tastefully equipped and decorated. We had a great night's rest and enjoyed our morning coffee and rusks with a sea view. Thank you Ronel. You were a great host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loft on Main se terugvoer

So good that you enjoyed your stay.

Loft on Main
Charles G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles G

Overall experience: Amazing. I recently had the pleasure of staying at Loft on Main, and I can't say enough good things about my experience. From start to finish, it was truly exceptional.

Accommodation: The room was clean, comfortable, and beautifully decorated. It felt like a home away from home. Hospitality: The couple that hosted us went above and beyond to make me feel welcome and ensured that all my needs were met promptly. Their friendliness and professionalism were outstanding. Location in Orus: The location was convenient, providing easy access to local attractions and restaurants. I can wholeheartedly recommend this to anyone looking for a delightful and memorable stay. I will definitely be returning in the future. Thank you for making my stay so special!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loft on Main se terugvoer

Thank you. We are pleased that you enjoyed your stay.

Loft on Main
Albert V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V
Gesin met klein kinders

Fantastiese lekker naweek!

Hierdie verblyf het bygedra tot 'n fantastiese lekker naweek! Dit is pynlik netjies, skoon en ruim en die eienaars is baie vriendelik. Hulle het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel en ons klein seuntjie van 2,5 jaar te akkommodeer! Ons sal beslis weer van hierdie verblyf gebruik maak in die toekoms en dit vir enige iemand aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loft on Main se terugvoer

Ek is baie bly dat julle, jul verblyf hier by ons geniet het.

Loft on Main
Gracia J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gracia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy comfort with a view.

Neat and cosy with a comfortable setup and nice view with secure environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loft on Main se terugvoer

Thank you. So good to hear that you had a comfortable stay here.

Loft on Main
Nadia S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweek.

Die plekkie was mooi skoon. Die eienaars was baie aangenaam. Ons was heel verras met wat ons gekry het vir die prys. Ek sal dit beslis aanbeveel. Eienaars baie gaaf en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loft on Main se terugvoer

Dankie Nadia. Bly dat julle, jul verblyf by ons geniet het.

Loft on Main
Marie T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik. Veilig en baie netjies.

Gasvrou en gasheer uiters vriendelik en tegemoedkomend. Kon nie vir beter vra nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loft on Main se terugvoer

Marie, dit is vir my so goed om te hoor dat julle lekker gebly het.

Loft on Main
Jean D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean D
Saam met vriende

Gasvry verwelkom, gasvrou doen moeite om seker te maak ons is tevrede en hoe om kragonderbrekings te hanteer.

Die blyplek is met keurigheid ingerig om gaste spesiaal te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loft on Main se terugvoer

Dankie Jeanne. Baie bly dat julle tuis gevoel en lekker gebly het.

Loft on Main
Melanie P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie P
Saam met vriende

Baie lekker, sal weer daar bly.

Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik, die kamers is mooi en laat mens welkom voel. Definitief waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loft on Main se terugvoer

Dankie, Melanie. Dis goed om te hoor dat julle lekker gebly het. Kom gerus weer.

Loft on Main
Yvette S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superb - hosts we friendly and accommodating.

Beautiful views, thoughtful tea, coffee and milk as well as rusks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loft on Main se terugvoer

Thank you, Yvette. I am pleased that you enjoyed your stay here.

Loft on Main
Caromien D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caromien D

Fantastic.

Sal definitief weer daar slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loft on Main se terugvoer

Baie dankie Caromien. Sien uit daarna om julle weer te sien.

Loft on Main
Lizette K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette K

Beautiful cottage for a short stay.

The cottage is fully equipped and beautiful. Very small, but perfect for a short stay. Friendly owners make you feel welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rhoda S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhoda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent. Perfect view and peaceful place. Perfect place to rest and get away.

Beautiful house, neat and spacious. Close to shops. Walking distance from the shops. Close to the beach and love the view from the roof.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tommie T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Tommie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Ons is glad nie meegedeel toe ons die bespreking en betaling gedoen het dat ons 'n huis deel met ander mense nie. Ons moes elke keer wanneer ons wou uitgaan deur die hoofhuis loop waar hulle honde saamgebring het. As ons geweet het die Loft het nie sy eie ingang nie, en ons elke keer deur die hoofhuis moet gaan, sou ons nooit daar bespreek het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loft on Main se terugvoer

Ons het 'n buitetrap aangebring. Die Loft het nou geheel en al sy eie ingang en klein tuin gedeelte. Daar is ook veilige onderdak-parkering vir gaste.

Loft on Main
Vanaf
R850
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 74a, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAou1o7EWFCKQJk5nl6gbWLiTTJl4MCZxLz4pazUidRxopEW2EdS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 3 mense 19 5 1 5 74A Main Road Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.408770350089 19.167207435025
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem