Lofty Place
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Gerda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Michelle V - Apr 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld met 'n wonderlike gasheer en gasvrou.
Kenneth S - Feb 2024
Algehele gradering
Absolutely stunning.
Sandra S - Des 2023
Algehele gradering
Definitely need more than one day to see everything.
Edzard M - Des 2023
Algehele gradering
Basic but all you need. Very cool.
Shila T - Nov 2023
Algehele gradering
Skoon netjies en gemaaklik.
Lazelle C - Sep 2023
Algehele gradering
Amazing hosts. The accommodation was clean and easy to find.
Lofty Place se terugvoer
You guys were so nice. You are welcome back anytime.
Marjone V - Aug 2023
Algehele gradering
Beknop en nie gemaak vir 3 mense nie.
Lofty Place se terugvoer
Ek is jammer dat julle dit nie geniet het nie. Lofty Place is my trots en vreugde en ek probeer my gaste gelukkig hou as hulle vir my noem wat hulle nodig het gedurende die tyd by my.
In 3 dae hier by my het julle geen probleme probeer met my uitsorteer nie, ek probeer my gaste gelukkig en gemaklik hou.
Die Wi-Fi diensverskaffer het ophou werk in die hele Howick Vrydag middag 15:30, en ek het Saterdag 'n plan gemaak om 'n nuwe simkaart te gaan koop en data daarop te sit sodat julle kan wi-Fii he. Ek kon nie voorsien dat Howick se fibre gaan af wees vir die naweek nie. Jammer daaroor.
Dit is 'n klein plekkie, maar dit wys ook op die foto's hoe dit lyk dat die 3de persoon in die sitkamer slaap, dus is dit een van die goedkoopste plekke in Howick.
Carina M - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en prakties.
Wikus C - Jul 2023
Algehele gradering
Daai warm stort, onmiddellike warm water.
Chris S - Jun 2023
Algehele gradering
Netjiese verblyf in pragtige omgewing.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Doveton Place 6, Howick, 3290, KwaZulu-Natal