Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Fisant
- Selfsorg
- Naguil
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
- Visarend
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste moet hulle eie handdoeke saambring.
Die houthuise is vir 4 gaste (volwassenes en/of kinders) toegerus. Ekstra kinders kan teen 'n ekstra koste geakkommodeer word.
Die bergpad is nie vir voertuie met 'n lae grondvryhoogte of laeprofielbande geskik nie. VW Golfs (en groter) word aanbeveel.
Twee sakke hout word teen 'n ekstra koste voorsien wat van die breekskadedeposito afgetrek sal word indien dit gebruik word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
N11, Arends Rus, Loskop Valley, 1080, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang