Logos Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Logos Gastehuis is in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal geleë. Pietermaritzburg is die administratiewe hoofstad van die provinsie en word geag as 'n Victoriaanse stad, met van die mooiste argitektuur uit hierdie era in die land. Logos is gerieflik geleë met maklike toegang tot die N3 en dit bied maklike toegang in en uit die stad.

Logos Lodge bied 5 dubbel- of 2-enkelbedkamers. Laat weet ons asb. vooraf met jou navraag watter opset julle verkies. Alle linne en beddegoed word voorsien. Elkeen van die kamers word daagliks skoongemaak en het 'n en suite-badkamer, 'n privaat ingang en 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n haardroër, gratis WiFi, 'n TV en lugversorging.

Die lodge is net 'n hanetreetjie van die plaaslike restaurante, kroeë, filmteaters en winkelsentrums af geleë.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  24-uur Kamerbediening
  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Logos Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R630 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false