Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naude-straat 241, Clarens, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation is in Clarens, 'n stil kunstenaarsdorpie en bied puik verblyf in die pragtige stukkie van die Oos-Vrystaatse Hooglande. Clarens is lekker naby heelwat besienswaardighede, soos die Golden Gate Nasionale Park, talle staproetes en ander aktiwiteite.

Dié luukse huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is glasdeure wat na die stoep met luisterryke uitsigte op die Maluti-berge lei. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer, 'n wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is toegerus met alles wat jy benodig vir selfsorg. Verder is daar 'n eetarea, sitkamer met 'n kaggel en 'n stoep met braaigeriewe en 'n asemrowende uitsig op die berg.

Clarens se dorpsplein is net 2 minute se stap van Lola's af en dit is veilig om enige tyd gedurende die dag of nag vir 'n wandeling te gaan. Lola's Luxury Self-Catering Accommodation bied veilige parkeerplek agter 'n hek. Daar is ook gratis WiFi.

Die dorpie bied fantastiese aktiwiteite soos witwatervlotvaart, ziplining, warmlugballonritte, perdry, kunsvlieghengel en vierwielmotorfietsry wat beslis 'n onvergeetlike wegbreek sal verseker! Afriski, 'n ski-oord in Lesotho, is sowat 2 en 'n half uur se ry van Clarens af.

Slaapplek

’n Bespreking by Lola's Luxury Self-Catering Accommodation sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 41 resensies vir Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 70

Jaar gelys 2

Ligging

  • Naude-straat 241, Clarens, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Lola's Luxury Self-Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naude-straat 241, Clarens, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkYTU4MTFjLTQ4MzYtNGIyZi1iZmQ3LTMyNGY2NjI4ZDIyMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 41 5 1 5 241 Naude Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.517964001946 28.421679139137
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem