Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 70

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 41 resensies vir Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jaco V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met vriende

Vriendelike mense wat regtig gekyk het na ons en seker gemaak het ons ons voel tuis.

Die groot huis was 'n baie lekker kuier huis en elkeen kon alleen wees as jy wou. Goed ingerig en kon niks fout kry nie. Baie lekker plek vir 'n wegbreek met vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene K
Gesin met klein kinders

Baie mooi en sentraal.

Baie mooi en lyk soos op die foto's. Kaste in die kamers sal beslis aanbeveel word. Daar moet ook gekyk word na die afloop van beide storte, as jy stort is die hele badkamer onder water en die gaste badkamer se water het tot in die sitkamer geloop. Die gaste badkamer en toilet omtrent binne in die sitkamer is beslis nie ideaal nie. Ook 'n beter afdak en braai area sal beslis aanbeveel word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip L
Gesin met tieners

Baie gerieflik.

Gerieflike verblyf, loopafstand van die dorp af. Bianca gaan regtig uit haar pad uit om alle wense waar te maak. Sal beslis hulle plek volgende keer weer oorweeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K
Saam met vriende

Slegs een aand hier oorgeslaap. Ligging is baie goed, naby die restaurante en winkels.

Die gastehuis was perfek vir een aand en het lekker spasie aan 6 volwassenes gebied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda L
Gesin met klein kinders

Beautiful place and an awesome location.

Great place - unit was nice and big for 6 people plus our toddler. Location was awesome as the view was stunning. We were treated to cows walking past in the morning and back home in the afternoon. Ignore the reviews about safety being an issue, we only saw the local workers from town walking past in the morning and evening, nothing dodgy at all. It would be great if the place had a swimming pool, that would be my only recommendation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer

Good day Belinda,

Thank you for the review. I am glad you enjoyed your stay. We will see what we can do about a swimming pool.

Hope to see you soon again.

Kind regards,
Bianca

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Marietjie J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie J
Saam met vriende

Fantasties.

Die verblyf was pragtig en die ligging perfek. Ons gaan definitief weer terug soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer

Goeie dag Marietjie,

Dankie vir die terugvoor.

Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Bianca

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Heber D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Heber D
Saam met vriende

Baie lekker, sal weer kom.

Verblyf is netjies, baie sentraal en baie mooi. Ingang na huis is net 'n groot veiligheidsrisiko. Sal nie graag weer die ingang wil gebruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer

Beste Heber,

Baie dankie vir julle terugvoer.

Ons het die ingang verander en is nou veilig. Hoop om julle gou weer te sien.

Lekker dag
Bianca

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Marietjie O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie O
Gesin met klein kinders

Baie geniet en ontspan.

Die ingang van die straat tot in die erf is uiters gevaarlik en moeilik om te gebruik. Beter parkering is ook 'n noodsaaklikheid. Besem was nie voorsien nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer

Goeie dag Marietjie,

Baie dankie vir die terugvoor. Die ingang het ons verander en daar is baie parkeer plek met n automatiese hek. Daar is besems in al ons eenhede gesit.

Groete,
Bianca

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Cheryl K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl K

Perfect location, size and value-for-money for a weekend getaway for a family.

Finding accommodation that is centrally located, reasonably priced and has sufficient bathrooms & bedrooms for a family is always challenging, Lola's Luxury Self-Catering ticked all the boxes, beautifully! My only recommendation would be a small floor mat alongside the beds - the cement floors are really chilly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer

Good day Cheryl,

Thank you for your feedback. I will provide mats on the sides of the beds.

Kind regards,
Bianca

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Rosanne A - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosanne A

Oulike, unieke, stylvolle en cosy plekkie waar ons dadelik tuis gevoel het.

Lola’s was regtig ‘n oulike en unieke plekkie en ons het ons naweek vreeslik baie geniet. Ons was skoon hartseer om op te pak en terug te keer huis toe. Hulle was ook baie tegemoetkomend met ons twee honde wat dit net so baie geniet het om saam te wees. Ons was verwelkom met sherry vir ‘n lekker koue wintersaand, daar was vir ons ‘n botteltjie melk in die yskas, en seep, room en shampoo in die badkamers. Dankie vir die puik verblyf! Lola’s gaan ons definitief weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer

Goeie dag Rosanne,

Baie dankie vir julle terugvoor. Ek is bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Bianca

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Nicky G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicky G
Gesin met klein kinders

Skoon netjies en modern.

Ons het baie lekker gebly, baie skoon netjies en modern, sal graag volgende net aanbeveel: TV sal wardeer word, veral met kinders en as die weer sleg is en mens moet binneshuis bly. Hangkaste om klere op te hang veral as mens langer as naweek bly. Die braai kan uitdaging wees as dit reën of weer sleg is, dis oop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer

Beste Nicky,

Baie dankie vir jul terugvoer.

Vriendelike groete,
Helena

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Anne V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne V
Saam met vriende

Het ons oornag baie geniet in die smaakvol, huislike, goed gemeubileerde huis met die rustigheid en mooi natuurskoon.

Het ons verblyf baie geniet by Lola's, sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer

Beste Anne,

Ek is baie bly dat julle dit geniet het. Hoop ons sien julle weer binnekort.

Vriendelike groete,
Helens

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Maritza U - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza U
Gesin met tieners

Gerieflike, vriendelike, netjiese huisie vir 'n kort tydperk.

Lola's was 'n lekker blyplekkie, waar ons en ons honde gerieflik kon bly. Die interieur is voortreflik en die plekkie is goed toegerus met alles wat mens nodig het. As mens vir langer as twee dae gaan, sal dit verg dat daar beter voorsiening gemaak word vir skoonmaakdiens of -toerusting , asook pakplek of hangplek vir klere. Die pad voor die huis is 'n deurloop vir die dorp se werkers, wat 'n mens bietjie blootgestel laat voel en die honde blafferig maak, maar die eienaar het aangedui dat daar mettertyd 'n muur opgerig sal word om privaatheid te verbeter, wat goed sal wees. Ten spyte hiervan het ons gesin 'n salige tyd in Lola's beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer

Maritza
Baie bly dat julle lekker gekuier het.
Vriendelike groete
Helena

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Louise L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L
Gesin met tieners

Jy voel spesiaal omdat eienaar jou persoonlik ontvang. Pragtig! Sal verseker weer in Lola's gaan bly.

Baie vriendelik deur eienaar ontvang. Pragtig, skoon, baie gerieflik. Die ligging en natuurskoon is iets wat jy self moet beleef om dit regtig te kan waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer

Beste Louise,

Dit was heerlik om julle te kon verwelkom in Clarens! Ek is baie bly julle het dit geniet.

Vriendelike groete,
Helena

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Chantel V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel V
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Vir seker een van die mooiste plekkies waar ons nog oornag het, als waaraan jy kan dink is daar, ongelooflik stil en rustig. Sal vir seker teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer

Dankie Chantel,
Dit was n voorreg om julle in Clarens te kon verwelkom. Vertrou ons sien julle weer binnekort.
Vriendelike groete,
Helena

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Andre G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G
Saam met vriende

Fantasties en baie rustig.

Ek sal vir seker Lola's Luxury vir enige iemand kan aanbeveel. Dit was werklik onvergeetlik en ons is van plan om definitief weer te gaan. Die kaggelvuur elke aand was soos 'n hoogtepunt in die eenheid met die koue wat buitekant net wil inkom. Dit was heerlike warm verblyf en baie netjies. Vyf uit vyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer

Dankie Andre. Dit was n voorreg om julle in Clarens te verwelkom. Vriendelike groete.

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Fe V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Fe V
Saam met vriende

Heerlik - baie snoesig en uitstekende uitsig.

Goeie waarde - badkamer en toilet wat in leefarea uitloop nie ideaal nie. Kort deure wat dig sluit - mens is nie gemaklik om toilet te gebruik met gaste in leefarea nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer

Ek is baie bly julle het die naweek geniet.
Vriendelike groete
Helena

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Chanri S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanri S

Besonders mooi en ontspannend.

Besonderse mooi huisie, met asemrowende uitsig oor die berge. Goed toegeruste kombuis, huis is ook uiters netjies en skoon. Helena was ook heeltyd beskikbaar indien ons haar benodig het. Lola's en Clarens het definitief gesorg vir 'n ontspannende naweek saam my gesin, sal dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om julle hier in Clarens te kon verwelkom, en ons hoop julle kom kuier sommer weer gou.
Vriendelike groete
Helena

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Jolande S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jolande S
Saam met vriende

Baie lekker gebly, plek is baie stylvol en netjies!

Ons het baie lekker gebly, die plek is lieflik! Stylvol binne en baie netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer

Jolande,
Ek is baie bly julle het jul kuier geniet.
Ons hoop om julle spoedig weer te sien.
Vriendelike groete
Helena

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Lourens O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens O
Gesin met tieners

Goed toegerus met waarde vir jou geld.

Die eenheid is baie goed uitgelê en met baie goeie smaak toegerus. Die verwelkoming is baie warm en het gou geweet wat gebeur waar in die omgewing. Ons gesin sal weer daar kom kuier en sal die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer

Lourens
Dit was n groot plesier om julle in Clarens te verwelkom.
Hoop ons sien julle weer binnekort.
Vriendelike groete
Helena

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Elaine M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine M
Saam met vriende

Pragtige home from home verblyf.

'n Pragtige stukkie juweel - 'n ware wegbreek en ervaar vrede plekkie. Die mooiste omgewing, gasvryheid soos net die platteland kan bied! Alles was pragtig voorberei vir ons koms - die stylvolle kamer was baie skoon en vars. Die melk in die yskas, die baie water vir ons Kapenaars en die lekker gesels met ons gasvrou, het dit net so spesiaal gemaak. Ons sal definitief teruggaan, al is dit net om op die stoep te sit, koffie te drink en die pragtige natuurskoon te waardeer. Well done - ons gaan julle oral verkoop - dit was lekker om julle te ontmoet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlikke boodskap Elaine. Ons is so bly julle het ons plek geniet.

Groete
Lorna

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Charlene H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene H
Gesin met klein kinders

Stylvol, tog huislik en pragtige verblyf.

Presies soos op foto's. Binnehuisversiering stylvol met verwelkomende atmosfeer. Pragtige uitsig, en naby middedorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Charlene. Hoop ons sien julle gou weer.

Groete
Lorna

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Jaco M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M
Saam met vriende

Baie gerieflik, verfrissend en rustig.

Baie netjies en goed ingerigte plek met alles wat jy benodig vir 'n wegbreek. Baie goed geleë met 'n pragtige uitsig. Diens was uitstekend en die verwelkoming aangenaam. 'n Aangename verrassing en beslis 'n terugkeer werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer

Jaco,
Dit was 'n voorreg om julle te verwelkom in Clarens.
Baie bly julle het dit geniet en hoop om julle spoedig weer te sien.
Vriendelike groete,
Helena

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Nicole E - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole E

It was homey with beautiful views.

The cottage was beautifully decorated and came with all the essentials, including milk and ice in the fridge and a welcoming sherry. The views were beautiful from the well-shaded patio, and with the floor to ceiling sliding doors, you could easily also snuggle inside during the colder months and watch the mountains.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer

Thank you Nicole.
We hope to see you soon again.
Friendly greetings,
Helena

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Gerald B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable.

Our stay was comfortable and enjoyable. The views from our cottage were so beautiful. Our host Helena was most hospitable. We would loved to have stayed longer but we most certainly will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer

Gerald,
It was an honour to welcome you to Clarens.
Friendly greetings,
Helena

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Tanya V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V
Saam met vriende

Hemel op aarde.

'n Klein juweeltjie in Clarens! Baie oulik toegerus; ek kon nog ‘n maand gebly het! Dit was ‘n heerlike naweek, sal beslis weer en weer terug gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer

Tanya,
Ek is so bly julle kon lekker ontspan en dit geniet. Ons sien uit daarna om julle weereens te verwelkom.

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Joyce K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Joyce K
Gesin met tieners

Baie aangename verblyf.

'n Pragtige plekkie. Ek sal dit aanbeveel vir naweek verblyf, maar nie geskik vir langer as 3 dae nie aangesien daar geen kaste in die slaapkamers is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer

Dankie vir julle terugvoering. Ons is bly julle het lekker gebly.
Groete, Helena

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Magdel D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel D
Gesin met klein kinders

Pragtige, gerieflike verblyf!

Het so lekker gebly. Alles was so mooi en gerieflik. Stapafstand vanaf dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer

So bly julle het dit geniet! Dit was n voorreg om julle te ontmoet.
Vriendelike groete uit Clarens!

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Anneke B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke B
Saam met vriende

Uitstekende ligging en pragtige huis.

Ons het heerlik gebly in die huis in Clarens. Dit is baie goed geleë, binne loopafstand van die Clarens Square en al die bedrywighede. Die huis het al die nodige luukshede wat 'n huis benodig, dit is pragtig gedekoreer en baie gerieflik. Ons het dit vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie, Anneke.
Ek is baie bly julle het dit geniet.

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Klarese N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klarese N
Gesin met tieners

Asemrowend.

Baie dankie Launa, Lola's is 'n ongelooflike lekker, mooi, gerieflike, perfekte plekkie. Baie dankie vir jou 5 ster gasvryheid. Ons gaan volgende keer vir seker langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Tessa. Ons is bly julle het dit geniet en ons hoop ons sien julle gou weer.
Lekker dag verder. Groete Lorna

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Enid T - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enid T
Gesin met klein kinders

Mooiste oornagplek in Clarens.

Ons is 'n gesin van 4 en het hierdie wonderlike pragtige plek baie geniet. Van die moderne meubels, goed toegeruste kombuis en lieflike slaapkamers met ruim spasie, was hierdie een van ons beste oornagplekke op ons reis. Sal beslis gou weer hierdie eenheid boek. Ons is regtig met ope armes ontvang en die hartlikheid is so natuurlik en spontaan. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer

Ek is so bly julle het dit geniet. Dit was 'n voorreg om julle te verwelkom, en ons hoop julle kom kuier gou weer.
Vriendelike groete
Helena

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Yvette M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette M
Gesin met tieners

Waarde vir geld, skoon en vriendelike diens.

Baie lekker gebly, vriendelike diens. Alles mooi skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Yvette, hoop ons sien julle weer binnekort!

Groete,
Lorna

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Sonnia B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonnia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweek, pragtige plek!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om julle te ontvang. Hoop ons sien julle spoedig weer.
Vriendelike groete
Helena

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Markus F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Markus F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met mooi uitsig!

Ons is baie gasvry ontvang met sherry. Heerlike koffie en beskuit is ook voorsien. Die plekkie het 'n pragtige uitsig. Baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Markus, ons wardeer dit opreg.
Groete Lorna

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Rine E - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rine E
Gesin met tieners

Lola's is anders genoeg om interessant te wees maar bekend genoeg om gemaklik te wees.

Ons het heerlik gebly. Die uitsig is asemrowend en die mense uiters vriendelik. Hoop om eendag weer te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie! Dit was n voorreg om julle as gaste te ontvang. Hoop ons sien julle pragtige huisgesin weer binnekort. Vriendelike groete Helena

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Lynette N - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette N
Saam met vriende

Heerlik blyplek met genoeg van alles wat mens mag nodig kry.

Wonderlike ontvangs, pragtige plek met kwaliteit items toegerus. Heerlik gebly en geen moeite is ontsien om ons welkom te laat voel nie. Alles was netjies en skoon. Ek beveel dit ten sterkste aan en sal weer daar gaan bly as ek weer in Clarens kom. Dit gebeur dikwels dat akkommodasie-fotos misleidend is en eienaars/bemarkers slegs fotos opsit wat die mooi gedeeltes adverteer. Wanneer mens opdaag is dit dan 'n groot teleurstelling. Maar dit is beslis nie die geval by Lola's nie. Die fotos op die webblad is soos dit deurgaans in die werklikheid lyk. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Lynette! Dit is wonderlik om te weet dat gaste die plekkie geniet. Hoop om julle spoedig weer te sien.
Vriendelike groete
Helena

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Jan L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L
Gesin met tieners

Perfek.

Die huis is pragtig, die mense vriendelik. Dit het gevoel asof ons by ons eie huis is! Baie dankie vir julle gasvryheid en al die inligting wat gehelp het, ons het ons vakansie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer

Jan
Dit was n voorreg om julle te ontvang by Lolas Luxury. Hoop ons sien jul gesin weer in die nabye toekoms. Vriendelike groete Helena

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Kayla C - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla C
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Lola's is perfek vir 'n luilekker kuier. Alles is wat 'n mens nodig het is byderhand. Die dekor is "beautiful" en mens voel sommer tuis. Die eienaars is baie gasvry en die verwelkoming-sjerrie het goed afgegaan. Ons sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie, die waardering van gaste word werklik opreg waardeer. Hoop ons sien julle gou weer. Groete uit Clarens.

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Elizbe R - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elizbe R
Saam met vriende

Perfekte huisie in die mooie Clarens

Kan Lola's aanbeveel vir enige iemand wat Clarens besoek. Die dekor is pragtig en Lola's hou niks terug nie (selfs Le Creuset potte vir gebruik). Prag uitsig & naby aan die hub!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer

Elizbe
Baie dankie vir die pragtige oorsig. Wees verseker dat ons te alle tye poog om net die beste aan gaste te bied, en so n oorsig word uit die hart waardeer. Sien julle volgende jaar. Vriendelike groete van almal by Lola's in Clarens.

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Wilma V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V
Saam met vriende

Baie lekker!

Dit was baie lekker en ons sal weer van Lola's gebruik maak volgende jaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer

Johan
Ek is so bly julle het dit geniet! Dit is altyd goed om te weet dat ons gaste 'n heerlike naweek geniet het, en weer gaan kom kuier.
Vriendelike groete en tot weersiens.

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Juanita V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V
Gesin met klein kinders

Perfekte wegbreekhuisie!

Dit was besonders lekker. Die uitsig is asemrowend en dis gerieflik naby aan die dorp geleë sonder dat jy agterkom jy bly in die dorp. Die geriewe is uitstekend en die diens was baie goed. Ons peuter het die erf baie geniet en ons die kaggel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer

Juanita
Ons is baie dankbaar dat julle dit so geniet het! 'n Oorsig soos hierdie is baie kosbaar vir enige eienaar van 'n self-sorg eenheid.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete.
Helena Rass

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naude-straat 241, Clarens, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkYTU4MTFjLTQ4MzYtNGIyZi1iZmQ3LTMyNGY2NjI4ZDIyMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 41 5 1 5 241 Naude Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.517964001946 28.421679139137
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem