Campher's Drift Akkommodasie by Lollypop Cottage | LekkeSlaap
+15

Lollypop Cottage

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moodie-straat 3, Camphers Drif, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Lollypop is 'n pragtige selfsorg-kothuis in die hartjie van die Tuinroete-dorp, George, geleë. Dit is weggesteek in 'n boomomsoomde voorstad, stapafstand van goeie restaurante, museum, biblioteek en die botaniese tuine. Victoriabaai en George Lughawe is slegs 15 km weg.

Lollypop Cottage is 'n unieke eenslaapkamerselfsorghuis wat baie stylvol en tog warm en gerieflik is.

Dié eenheid is volledig toegerus met DStv, DVD-speler vir daardie reënerige dae, Internetverbinding en 'n normale en gasbraai.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel en die huis is in 'n baie goeie ligging. Dit is ideaal vir die nuuskierige reisiger wat wil vertoef, bergfietsry, gholf speel en alles wil ontdek wat die Tuinroete het.

George Hospitaal en Medi-Clinic is slegs 2 km ver. Daar is altyd 'n goeie bottel rooi-/witwyn met komplimente van Lollypop.

'n Gratis wasgoeddiens is beskikbaar vir gaste wat 'n paar nagte bly. Die swembad is privaat en kan op versoek gebruik word.

Slaapplek

’n Bespreking by Lollypop Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbedjie Kindermatras vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbedjie
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Lollypop Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Moodie-straat 3, Camphers Drif, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lollypop Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moodie-straat 3, Camphers Drif, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4ZWJjMWY1LWMzMWYtNDBiMS1iNWExLTQ0NDU2MDZlZjNhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 3) 18 5 1 5 3 Moodie Street Campher's Drift 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.950622473042 22.460517883301
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za