LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lombards Guest House | LekkeSlaap
+29

Lombards Guest House

91 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 91 resensies vir Lombards Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Malibuye C - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Malibuye C

Friendly staff

I have enjoyed to be a guest Its neat and clean Its home far from home I had great time

Carel D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel D
Saam met vriende

Ons het heerlik kon oornag hier

Ons was op pad suid vanaf Springbok toe ons besluit om ons reis met 'n nag te verleng. Met een oproep (geen internet op die pad nie), het Lekkerslaap vir ons akomodasie gereel in Vanrhynsdorp se Lombards gastehuis, en ons volgende twee nagte se verblyf met 'n nag aangeskuif. Puik diens, julle.

Linda G - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda G

Very friendly hostess, lovely clean and comfortable rooms

Its 2nd time I have stayed at Lombards and will again in future

Theodore S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theodore S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam. Ruim akkomodasie met die alle geriewe en toebehore sowel as veilige parkering.. Toepaslike DSTV en gratis WIFI.

Regtig aangename twee nagte deurgebring in 'n self-sorgeenheid wat waarde vir geld bied. Baie aangename en hulpvaardige personeel.

Lombards Guest House's terugvoer

Dankie, kom kuier weer.

Lombards Guest House
Johan C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en 'n aangename verblyf. Sal weer van dit gebruik maak.

Het baie lekker gebly. Die plek was skoon en netjies.

Lombards Guest House's terugvoer

Baie dankie, kom kuier gou weer.

Lombards Guest House
Danie O - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en skoon. Vriendelik ontvang.

Baie goed ingerig en het voldoen aan my vereistes.

HL H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
HL H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en gerieflik

Ons het lekker gebly. Alles was netjies, skoon en mooi. Al die nodige was daar. Personeel is vriendelik. Die geraas van vragmotors op die pad, was bietjie lastig.

Nico G - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Alles was gereed en skoon. Goeie ligging, maklik om te kry. Bietjie ouer gebou, maar netjies.

Willien G - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willien G
Saam met vriende

Rustige en veilige area.

Daar is 'n hele paar plekke in die kompleks maar geen geraas en goeie parkering agter heinings, baie mooi tuin wat die omgewing weerspieël, jy voel net welkom.

Lombards Guest House's terugvoer

Baie dankie kom kuier gerus weer

Lombards Guest House
Jacqueline T - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline T

Netjies, gerieflike verblyf met vriendelike ontvangs.

Ons is vriendelik ontvang en ons kamer was netjies en gerieflik. Die ekstra komberse was genoeg vir die koue. Die kombuis is netjies en genoegsaam toegerus. 'n Houer met beskuit by die koffie/tee sowel as 'n sjokolade op elkeen se bed, was 'n gawe verwelkoming. Die stort was lekker warm. Parkering is veilig binne 'n ommuurde erf. Ons sal weer daar oorbly indien ons in die omgewing is.

Lombards Guest House's terugvoer

Baie dankie kom kuier gerus weer.

Lombards Guest House
Somaya D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Somaya D
Gesin met klein kinders

Sleepover par excellence.

I was very happy with the accommodation and the service.

Lombards Guest House's terugvoer

Thanks. Come again soon.

Lombards Guest House
Magaretha V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magaretha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lombard's gastehuis is absoluut fantasties in alle opsigte.

Dit was regtig 'n goeie ondervinding wat ons gehad het, ongelooflik netjies! Regtig, elke ding op sy plek, Christa so gasvry en heeltyd beskikbaar. Ons sal beslis weer van hulle gebruik maak en kan Lombard's Gastehuis definitief aanbeveel.

Lombards Guest House's terugvoer

Baie dankie, kom kuier gerus weer.

Lombards Guest House
Alwyn L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn L
Saam met vriende

Goed geleë en ingerig, vriendelike diens.

Ten spyte van beurtkrag!

Elias L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elias L
Saam met vriende

Aangename en rustige verblyf.

Dit was 'n plesier om by Lombards te bly. Ons is deur vriendelike mense verwelkom en het tuis gevoel. Dankie aan die eienaars en hou aan met die goeie werk. Sal beslis weer by Lombards Guest House gaan bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Pleasant and calm stay.

It was a pleasure to stay at Lombards. We were welcomed by friendly people and felt at home. Thank you to the owners and keep up the good work. Will definitely stay again at Lombards Guest House.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Wicus V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wicus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en mooi tuine laat jou meer as welkom voel.

Ontvangs was vriendelik, kamer gerieflik alles is voorsien, baie veilige parkering. Baie netjiese plek word 100% aanbeveel.

Elmarie H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie H
Enkelreisiger

Lieflik en vriendelik.

Netjiese, skoon en baie vriendelike verblyf. Hoogs aanbeveel. Christa het uit haar pad gegaan om my verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Weereens dankie vir alles.

Patrick H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename en rustige verblyf.

Dit was 'n plesier om hier te kon oornag. Skoon, netjies en gerieflik.

Doné T - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doné T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het en rustig.

Ons het vir 2 dae oorgebly en die omgewing verken. Die verblyf was alles wat ons nodig gehad het. Netjies, skoon, vriendelike diens, veilig en rustig. Christa het ons vriendelik ontvang en die boekie met inligting in en om die dorp was net wat jy nodig gehad het om die omgewing te kon geniet. Ons sal Lombards aanbeveel en weer daar bly as ons in daardie omgewing is.

Lombards Guest House's terugvoer

Baie dankie Doné ,kom kuier gerus gou weer.

Lombards Guest House
Jopie B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jopie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker oornagplek!

Alles het ons verblyf aangenaam gemaak: Van vriendelike ontvangs, skoon, netjiese en gerieflike woonstel tot goeie ligging en veiligheid. Sal beslis weer daar oorbly.

Lombards Guest House's terugvoer

Goeie dag Jopie,

Dankie kom kuier gerus weer.

Lombards Guest House
Wilna K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig voortreflik!

Ons was aangenaam verras. Dit was pragtig, netjies, skoon, en is gasvry ontvang. Sal beslis weer gebruik.

Lombards Guest House's terugvoer

Goeie dag Wilna,

Dankie kom kuier gerus weer.

Lombards Guest House
Jan En Dalien V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan En Dalien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi historisch verblijf, ruim, schoon en complete keuken.

Mooi historisch verblijf, smaakvol ingericht, ruim, schoon en complete keuken, goede centrale locatie in Graaff Reinet alle bezienswaardigheden en restaurants op loopafstand. Prijs was voor ons (halverwege maart) ook heel redelijk voor de kwaliteit.

Lombards Guest House's terugvoer

Dankie dit was n groot plesier om julle te huisves. Kom kuier gou weer

Lombards Guest House
Rika H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gerieflik en vriendelike diens!

Ons het heerlik gebly. Skoon en lieflike geriewe met vriendelike en hulpvaardige diens!

Lombards Guest House's terugvoer

Baie dankie. Kom kuier gerus weer.

Lombards Guest House
Charlene S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene S

Gerieflik en skoon.

Lombards is baie netjies en skoon. Alle basiese benodighede is in die eenheid. Baie lekker gebly.

Lombards Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

Lombards Guest House
Coenie D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coenie D
Saam met vriende

Het eenheid 1, 2 en 3 gebruik. Verblyf verder goed.

Sal nie eenheid 1 aanbeveel nie. Die kamer is baie donker en het nie 'n volledige kombuis nie. Dit is jammer dat dit langs petrolstasie geleë is. Trokke raas snags.

Riaan H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer daar bly.

Blyplekke word goed onderhou en is skoon en netjies. Diens vriendelik en vinnig. Alles wat mens wil hê is beskikbaar.

Lombards Guest House's terugvoer

Dankìe, kom kuier gou weer.

Lombards Guest House
Jf W - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jf W

Fantasmagories!

Dit is een van die netjieste en skoonste plekke waar ons nog gebly het. Van ons aankoms toe ons vertrek, alles net die beste. Pragtig Christa, hou dit so.

Lombards Guest House's terugvoer

Goeie dag Jf,

Dankie dis n groot plesier. Kom kuier gou weer

Lombards Guest House
Rudolf B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf B
Saam met vriende

Rustige atmosfeer in die hart van blommeland.

Vriendelike ontvangs, alles wat jy nodig het is daar vir jou gebruik. Gratis WiFi is 'n bonus en ek het daarvan gehou om die omgewing se oulike restaurante en koffie plekkies se spyskaarte te sien wat in jou eenheid is. Ek sal die plek enige tyd weer bespreek.

Lombards Guest House's terugvoer

Baie dankie. Julle is enige tyd welkom.

Lombards Guest House
Chris H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, het tuis gevoel.

Dit was 'n aangename verblyf met 'n uiters vriendelike gasheer en gasvrou. Kan geen rede vind om oor enige iets te kla nie.

Lombards Guest House's terugvoer

Baie dankie. Kom kuier gou weer.

Lombards Guest House
Helmien E - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmien E
Gesin met klein kinders

Baie ruim, netjiese plekkie.

Dit is my derde keer wat ons hier oornag. Sal altyd hier bly. Baie skoon, ruim plekkie. Vriendelike, behulpsame eienaars.

Lombards Guest House's terugvoer

Baie dankie, julle is altyd welkom.

Lombards Guest House
Natalie W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie W
Enkelreisiger

Good value for money.

Very neat, all you need! Well situated and good value for money.

Lombards Guest House's terugvoer

Baie dankie, kom kuier gerus weer.

Lombards Guest House
Patrick J - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Plek was netjies, gasvry en diens goed.

Helmien E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmien E
Enkelreisiger

Baie netjiese, ruim en skoon verblyf.

Netjiese, ruim skoon verblyf. Eienaar was baie vriendelik en het nie omgegee dat ek so laat daar aangekom het nie. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Lombards Guest House's terugvoer

Baie dankie, kom kuier gerus weer.

Lombards Guest House
Albert V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V
Saam met vriende

Het verblyf geniet. Baie tevrede. Sal weer gebruik maak van hulle.

Ons het die tydjie daar geniet en vir dit wat ons betaal het was ons baie verras vir dit wat ons gekry het. Personeel en eienaars was vriendelik, gaaf en baie hartlik. Kan dit aanbeveel.

Lombards Guest House's terugvoer

Baie dankie waardeer, kom kuier gerus wees.

Lombards Guest House
Odile A - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Odile A
Gesin met klein kinders

What a horrible place.

Upon arrival we were told that children are not allowed to run around and make a noise and they are very strict regarding children, so then why do they give us the option to book in children and ask for ages when booking on the website. Also no visitors allowed which was fine as we were in Vanrynsdorp to visit people, not to be visited and that is the policy at other venues too. Lombards should then say no children under 10 years, or teenagers only or no children at all. I have a 2 year old and 10 year old son. Try muzzling a 2 year old who is excited about the beautiful garden and structures at Lombard. In the same way people specify no pets allowed, should Lombards Guesthouse specify no children or adults only. My mother wasn't happy with her room because when we booked, it was a double bed, when we arrived they gave her a room with two single beds even though the double bedroom was available, no reason from Lombards for the change in rooms, at least they were willing to refund her upon requesting a cancellation for her room.

Lombards Guest House's terugvoer

We are sorry if our strict rules made it a horrible place for you to stay, however, we do promise our guests a quiet and tranquil experience.

Lombards Guest House
Marieta M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marieta M
Saam met vriende

Baie aangenaam, beveel hulle aan enige tyd.

Baie dankie vir julle gasvryheid.

Lombards Guest House's terugvoer

Dankie kom gerus weer

Lombards Guest House
Lionel H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie is gehalteverblyf!

Die vriendelike ontvangs, netheid van die terrein, saam met 'n uitstekende toegeruste kombuis en slaapvertrek, maak van hierdie gastehuis die ideale oornagpakket.

Lombards Guest House's terugvoer

Baie dankie, kom kuier gerus weer.

Lombards Guest House
Melanie C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n heerlik netjies en skoon blyplek.

Dankie, jy kan sien hier word moeite gedoen om te sien dat alles in orde is. Ek sal beslis weer hier inloer. Baie rustig ook.

Gwen F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Gwen F
Gesin met tieners

Ons was stil gemaak en het as gesin nie eens hard gepraat nie.

Bespreek plek buite en nie dit wat aan hoofhuis vas is nie.

Anne V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anne V
Saam met vriende

Baie netjies.

Sal definitief weer by Lombards Guest House bly.

Roelie S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en cozy.

Sal weer daar oorbly. Dankie.

Marianne G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ons het laat aangekom en is vriendelik ontvang. Ons was ook aanbeveel na 'n goeie restaurant aangesien ons ver gekom het en honger was. Ons sal weer daar gaan oorslaap.

Selenta C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Selenta C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf.

Goeie waarde vir geld. Vriendelike ontvangs.

Schalk S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Ons het net een nag oorgeslaap. Die kamer is goed toegerus, en die ontbyt was baie lekker.

Lombards Guest House's terugvoer

Dankie, kom kuier gerus weer.

Lombards Guest House
Lizette K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en pragtige plek.

Ons het baie lekker gebly. Die plek wat besonder netjies en gerieflik.

Lombards Guest House's terugvoer

Baie dankie.

Lombards Guest House
Marinda N - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflike verblyf.

Ontvangs was vriendelik. Verblyf was goed. Alles wat benodig is was beskikbaar. Sal weer daar oornag.

Lombards Guest House's terugvoer

Baie dankie dis net 'n groot plesier.

Lombards Guest House
Louise C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf en baie goed toegerus.

Baie klein detail om verblyf baie aangenaam te maak. Uiters netjies en baie vriendelik ontvang. Sal beslis weer hier bly.

Fred R - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, gerieflik en huislik.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Spotlessly clean, comfortable and homely.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Helmine P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helmine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dadelik tuis gevoel.

Dit was baie netjies en skoon en spesiale dingetjies soos tee, koffie, beskuit en 'n houertjie met bv. oorpluisies, pleisters, Panado's en Enos het daai ekstra ietsie vir ons gedoen. Dit het alles bevat om ons verblyf baie aangenaam te maak. Ek sal die Lombards Gastehuis beslis aanbeveel.

Johann K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann K
Enkelreisiger

Uitstekend en baie gasvry!

Het lekker gebly en uitstekende diens gekry.

Lombards Guest House's terugvoer

Baie dankie. Kom kuier weer.

Lombards Guest House
Philip B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Kan definitief die plek aanbeveel. Vriendelik en gasvry.

Magda F - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda F
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Vriendelike en behulpsame gasvrou. Uiters netjiese verblyf.

Lombards Guest House's terugvoer

Baie dankie.

Lombards Guest House
Piet C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename, gerieflike en baie netjiese plek met die nodige geriewe.

Ons was aangenaam verras met die gehalte en netheid van die akkommodasie en veilige parkering. Die ligging is baie goed en goeie eetplekke bereikbaar en van goeie gehalte, hoewel sommige effens duur.

Lombards Guest House's terugvoer

Baie dankie.

Lombards Guest House
Ronel G - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G

Uitstekende waarde vir geld!

Baie netjiese en skoon verblyf met alle noodsaaklikhede toegerus. Oulike gasvrou. Ons sal definitief weer daar gaan oorbly.

Lombards Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die kuier, kom gerus weer.

Lombards Guest House
Charl D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl D

Fantasties.

Uiters smaakvolle verblyf. Geen vergelyking met die gastehuis van die vorige aand. Beide in dieselfde prysklas, maar kan nie in dieselfde asem genoem word nie. Ons sal weer en weer terugkeer na Lombards Guest House.

Lombards Guest House's terugvoer

Baie dankie. Kom kuier gerus weer.

Lombards Guest House
Martlie J - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martlie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik netjies en 'n heerlike afpakplek!

Báie netjies, genoeg spasie en alles wat jy nodig het. Dit is 'n heerlike afpakplek waar mens definitief meer as kan oornag.

Lombards Guest House's terugvoer

Baie dankie, kom kuier weer.

Lombards Guest House
Marga B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marga B
Saam met vriende

Waarde vir geld, netjies en skoon.

Lombards Gastehuis is uitsonderlike waarde vir geld. Ons het oorgestop op pad Namibië toe vir een aand. Ons gasvrou was vriendelik en het goeie aanbevelings vir restaurante gegee. Ek sal Lombards Gastehuis sterk aanbeveel.

Lombards Guest House's terugvoer

Baie dankie Marga, kom kuier gerus gou weer.

Lombards Guest House
Roelf J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelf J
Gesin met klein kinders

Gerieflik en ontvangs was vriendelik. Baie dankie!

Sien sterre.

Lombards Guest House's terugvoer

Baie dankie julle, kom kuier gerus weer.

Lombards Guest House
Annette V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a pleasant stay!

We only overnight, but enjoyed.

Lombards Guest House's terugvoer

Thank you. We hope to see you again soon.

Lombards Guest House
Alex L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alex L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese verblyf met alles wat nodig is om 'n aangename ondervinding te waarborg.

Dit was baie lekker om hier te oornag. Die verblyf is prakties, netjies, skoon en "cute". Baie aandag is bestee aan klein details wat dit uniek maak. Kan die verblyf definitief aanbeveel.

Lombards Guest House's terugvoer

Baie dankie,
Kom kuier gerus weer

Lombards Guest House
Shane D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Lombards Guest House (Self Catering) was uitstekend, baie goed ingerig, netjies en skoon. Ons het regtig lekker gebly by die plek.

Lombards Guest House's terugvoer

Baie Dankie en kom kuier gerus weer.

Lombards Guest House
Petrus S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Petrus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en skoon verblyf.

Vriendelik ontvang. Die plek was skoon en die klein ekstras in die plek maak dat ek weer sal kom. Jy voel sommer tuis die oomblik as jy daar aankom.

Lombards Guest House's terugvoer

Baie dankie, kom kuier weer.

Lombards Guest House
Jeanmari J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanmari J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Vriendelike personeel, baie netjies. Sal weer daar oorslaap. Well done!

Lombards Guest House's terugvoer

Baie dankie.
Kom kuier gerus weer.

Lombards Guest House
Johanna H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna H
Saam met vriende

Baie netjies, skoon en gerieflik met ruim kamers.

Het heerlik hier tuisgegaan. Gee handige inligting oor eetplekke, hul spyskaarte en telefoonnommers. Heerlik geëet by restaurant in karavaanpark.

Lombards Guest House's terugvoer

Dankie. Kom kuier gerus weer.

Lombards Guest House
Thelma O - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma O

Hosts very friendly and accommodation very comfortable.

We were a bit late coming from the coast but were reassured by the fact that our hosts were on the property and were very welcoming and helpful. The accommodation was very comfortable and all inclusive. Thank you.

Lombards Guest House's terugvoer

It's a pleasure.

Lombards Guest House
Cross B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cross B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Die netjieste en bes-versorgde gastehuis waarin ons tuisgegaan het op ons Namakwaland besoek. Absolute 5-ster diens. Baie dankie Christa en Hennie.

Lombards Guest House's terugvoer

Baie dankie, kom kuier gerus weer.

Lombards Guest House
Johanna H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna H
Saam met vriende

Baie netjies, gasvry, skoon en lekker gebly.

Ons verblyf het aan ons verwagting voldoen. Baie sentraal, rustig en gee 'n huis weg van die huis gevoel.

Lombards Guest House's terugvoer

Dankie, kom kuier gerus weer.

Lombards Guest House
Roland N - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Pragtige tuin met verskillende vetplante. Vriendelike ontvangs. Goed toegeruste woonstel. Heerlike kerriekool gekry. Moes ongelukkig te vroeg ry om tot siens te kan sê.

Hugo R - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik

Lekker gebly. Kom weer terug.

Lombards Guest House's terugvoer

Dankie vir die kuier, kom gou weer.

Lombards Guest House
Josephine Martha M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Josephine Martha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen klagtes nie.

Alles was in die haak en baie netjies.

Lombards Guest House's terugvoer

Baie dankie, Kom kuier gerus weer.

Lombards Guest House
Ronald V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronald V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was beïndruk met die kamer en ontbyt.

Ons was baie beïndruk met kamer. Als wat ons benodig het was daar. Die ontbyt "in die bed" was lekker. Vriendelike mense!

Lombards Guest House's terugvoer

Baie Dankie,
Kom kuier gerus weer.

Lombards Guest House
Debbie H - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie H
Saam met vriende

Lombards was soos 'n oase na 'n lang dag op die pad van Kaapstad. Pragtig, skoon en gerieflik. Sal dit beslis aanbeveel.

Ons was 7 familielede wat vir 'n weeklange road trip deur dele van die Noord-Kaap gereis het. Lombards was ons eerste plek om oor te slaap en wat 'n plesier! Netjies en gerieflik en baie vriendelike en behulpsame eienaars. Ons moes net bietjie vroeg uitboek (9h00), wat nie die keer 'n probleem was nie, maar dalk moet hulle dit so 10 uur maak sodat mens nog brekvis kan maak. Andersins heerlik gekuier en geslaap!

Engela M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne.

Ons is baie vriendelik ontvang en ten spyte daarvan dat daar nie kredietkaart fasiliteite beskikbaar is nie, kon al die ander beskikbare tegnologie benut word om betaling te bespoedig. Die werf is uiters netjies en die kamer silwerskoon. Dit voorsien alle basiese benodigdhede, is gerieflik ingerig en ons het niks tekort gehad nie. As jy hou van lekker koffie, neem maar liewers 'n bietjie saam om die heerlike beskuit te geniet. Ongelukkig is die huis reg langs die pad tussen Van Rhynsdorp en Upington en kan die ratelende trokke by tye steurend wees.

Lombards Guest House's terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet. Jammer vir die verkeer ons is besig met verkeersafdeling vir 'n oplossing
Vriendelike Groete
Christa

Lombards Guest House
Jan V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n plesier om by Lombardi Guest House oor te slaap.

Sien die sterre.

Diana D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Diana D
Gesin met klein kinders

Dit was 'n heerlike verrassing ná 'n lang pad.

Dit was heerlike verblyf met baie goeie diens.Die ekstra aandag op klein goedjies het ons opgeval. Sal beslis aanbeveel.

Jonathan E - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan E
Enkelreisiger

Hulpvaardige personeel, 'n lekker nagrus, goeie ontbyt,

'n Genotvolle, rustige oornagplekkie. Uitkloktyd is 9:00 - dit mag dalk 'n bietjie te vroeg wees.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Helpful staff, comfortable night, good breakfast.

A pleasant, restful overnight stop. Checkout by 9 a.m. is a little bit early though.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marianna V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marianna V
Saam met vriende

Dit is heel netjies, maar baie lawaaierig met lorries wat daar verbygaan snags.

Die verblyf is baie basies. Die linne lyk al oud, maar is skoon. Vir iemand wat net 'n bed soek, is dit goed. Daar is egter nie 'n titseltjie luuksheid aan die plekkie nie.

William R - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super friendly host

Central and safe location.

Lombards Guest House's terugvoer

Thank you. Please come again.

Lombards Guest House
Desmond R - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Desmond R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Die kombuis was nie klaar ingerig nie en daar kort 'n paar potte.

Elsie C - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elsie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoen ten volle aan selfsorgverblyf.

Die eenheid was baie netjies en skoon. Baie goed toegerus met alles om self kos te maak met gemak. Die koffie, tee, suiker en lekker beskuit was 'n toegif. Het glad nie van ons eie voorraad gebruik nie. Sal dit verblyf aanbeveel vir vriende.

Lombards Guest House's terugvoer

Kom kuier gerus weer.

Lombards Guest House
Pieter K - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie basies en klein. Darem netjies. Die vragmotors wat deur die nag reg langs die plek verby ry, raas vreeslik.

Die plek is beknop en klein. Dis darem netjies en skoon. 'n Stortgordyn is baie irriterend. Die hoofpad loop reg langs die plek. Trokke ry die heel nag langs die plek verby en is baie irriterend. Dis maar min waarde vir geld.

Lombards Guest House's terugvoer

Goeie dag Pieter.
Baie dankie vir u terugvoering en regtig jammer u het nie die verblyf by ons geniet nie. Ons neem kennis van die stortgordyn en die geraas van die trokke wat ons nie kan verhelp nie maar ons is in die proses om met die munisipaliteit te kommunikeer oor moontlike spoedbeperking vir die trokke, en hoop dit sal die ervaring by ons gastehuis vir gaste soos u in die toekoms verbeter.
Groete,
Lombards Gastehuis

Lombards Guest House
Ann S - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice and good value for money.

See the ratings.

Lombards Guest House's terugvoer

Thanks, come visit again.

Lombards Guest House
Riaan S - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan S
Saam met vriende

Gemaklik.

Baie goeie waarde vir geld. Ontbyt was heerlik.

Lenie J - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lenie J
Enkelreisiger

Ietwat onaangenaam.

Die kamer het baie na rook geruik. Ek moes op 'n enkelbedjie slaap. Nog van hierdie houtbedjies. Beddegoed en kussings was oud en moes alreeds vervang gewees het. Dit het gelyk soos 'n werkerskamer waar ek moes tuisgaan. Dit was egter baie skoon. Maar ek sal beslis nie weer daar oorslaap nie.

Christina M - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina M
Saam met vriende

Netjiese kamers, billike pryse en vriendelike mense.

Ons het net vriendelikheid orals ervaar, en die mense by Lombards was geen uitsondering nie.

Lombards Guest House's terugvoer

Dankie vir die kuier.

Lombards Guest House
Petro D - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename omgewing, met skoon en stil verblyf.

Verras met pragtige ou gebou. Vriendelike ontvangs. Ontbyt goed. Die akkommodasie van hoogstaande gehalte. Skoon, stil en rustige omgewing. Alle geriewe soos 'n braai was beskikbaar. Dankie vir lekker verblyf.

Lombards Guest House's terugvoer

Baie dankie.

Lombards Guest House
Danie B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B
Saam met vriende

'n Goeie resep vir plattelandse rus en vrede.

Alles wat 'n vakansieganger nodig het!

Lombards Guest House's terugvoer

Baie dankie.

Lombards Guest House
Marthie L - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie L
Saam met vriende

Dit was mooi skoon en aangename plek met gasvrye diens.

Sien gerus die sterre.

Lombards Guest House's terugvoer

Baie dankie

Lombards Guest House
Pieter P - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, heerlike woonstel, goed toegerus, goeie ontbyt, goed geleë om blomme te gaan kyk.

Alles wat nodig is in die woonstel. Slegs stort, nie bad. Selfs beskuit! Die ontbyt was baie goed en goedkoper as ander opsies in die dorp.

Lombards Guest House's terugvoer

Baie dankie, kom kuier gerus weer.
Groete,
Hennie en Christa

Lombards Guest House
Ben W - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig aangenaam en uiters skoon en netjies. Definitief waarde vir geld.

Ons het die vier dae by Lombards regtig geniet. Die woonstel was uitsonderlik skoon en netjies. Ons het te alle tye veilig gevoel. Die ligging was ook so dat ons die hele dorp te voet kon verken. Regtig aangenaam!

Lombards Guest House's terugvoer

Groot plesier
Dankie

Lombards Guest House
Elma S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens en gerieflik.

Sal definitief LekkeSlaap se dienste aanbeveel asook Lombards Gastehuis. Baie dankie vir jul vriendelike en professionele dienste.

Lombards Guest House's terugvoer

Baie dankie.

Lombards Guest House
Kobie D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie D

Dit was heerlik om na 'n warm dag op pad 'n gulle ontvangs te kry.

Die kamers was skoon en netjies, met lugversorging. Die houertjie beskuit en koekies het 'n persoonlike ekstra bygevoeg.

Lombards Guest House's terugvoer

Baie dankie.

Lombards Guest House
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Commercial-straat 15, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4N84S2AHAGlvMHDnvob3sxuxW5miSiPChrk3intj5XdFJCBvmY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 91 5 1 5 15 Commercial Street Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -31.609244444444 18.740558333333
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!