LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lombardy Boutique Hotel | LekkeSlaap
+17

Lombardy Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v Coleweg en Grahamweg, Shere, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R720 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lombardy Boutique Hotel is op die Lombardy Landgoed in Pretoria-Oos op die bekende Lynnwoodpad geleë en is 2 km van Soloman Mahlangu-rylaan af. Lombardy is naby die korporatiewe raadsale van Suid-Afrika se ekonomiese kern af. Lombardy is tussen prentjiemooi tuine, fonteine en majestueuse bome geleë en bied verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die hotel het 20 luukse suites wat individueel versier is. Al die suites het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, en moderne geriewe soos lugversorging, 'n kluis en 'n kroegie.

Sekere suites het ook 'n privaat leefarea, Jacuzzi, kaggel en privaat binnehof of balkon met 'n uitsig oor die tuin.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 6 resensies vir Lombardy Boutique Hotel
Netheid
2.8/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
2.3/5

Ligging

  • h/v Coleweg en Grahamweg, Shere, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink Lombardy Boutique Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v Coleweg en Grahamweg, Shere, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6E7U0m0Qu9UE0aAg14gm4gRywXXp0q1j8XtTHxBbt7ozjWQ3lh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R720  per nag (plek vir 2) 6 5 1 4 Corner of Cole Road and Graham Road Shere 0084 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -25.792668 28.361631
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!