LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lombardy Boutique Hotel | LekkeSlaap
+17

Lombardy Boutique Hotel

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 6 resensies vir Lombardy Boutique Hotel
Netheid
2.8/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
2.3/5
Maryna D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna D

Rustige naweek saam met my dogter.

Dit is 'n pragtige plek. Dit is vir seker nie meer 'n Boutique Hotel nie, maar vir die prys wat ons betaal het, was dit steeds waarde vir geld. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Met die beperkte personeel is ek eintlik verbaas dat hulle by alles kon uitkom.

Gertha L - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Gertha L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointed.

Floors were dirty. No towels. No facilities to make coffee. Booked a room with a bath but only got one with a shower.

Cha-may S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Cha-may S

Baie lekker. Voel soos familie.

Webtuiste adverteer Lombardy Boutique hotel verkeerd, adverteer 'n swembad en borrelbad maar daar is geen en as gevolg hiervan verloor Lombardy sterre en hul verdien 5 sterre. Beste gastehuis ooit.

Jenine J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jenine J
Gesin met klein kinders

Glad nie 'n goeie ervaring gehad nie.

Tuine is in 'n toestand. Badkamer en geruik na urine. Muskietplaag in ons kamer, asook in die gang buite die kamer. Glad nie waarde vir geld nie.

Vera W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Vera W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal nie weer oorslaap nie.

Personeel onbehulpsaam, behalwe die dame wat die vloere gepolitoer het op uitcheck. Kamer was netjies. Moes 9 keer deur die nag opstaan om krag aan te sit. Dit het die hele tyd getrip. Gaste het geraas op pad na hul kamer langs ons om 03:00. Daar word geen instandhouding gedoen nie en die stoep en meubels was vuil, vol blare en stowwerig.

Donovan B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Donovan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

No hot water, no towels, only soccer on TV, restaurant is overpriced.

See stars.

Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v Coleweg en Grahamweg, Shere, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6E7U0m0Qu9UE0aAg14gm4gRywXXp0q1j8XtTHxBbt7ozjWQ3lh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 6 5 1 4 Corner of Cole Road and Graham Road Shere 0084 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -25.792668 28.361631
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!