Langstrand Akkommodasie by Long Beach Self-Catering | LekkeSlaap
+21

Long Beach Self-Catering

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir Long Beach Self-Catering
Netheid
4.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5
Jandri W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandri W
Gesin met tieners

Baie tevrede.

Pragtig, gemaklik, skoon en netjies. Ons het baie lekker geslaap. Dankie dat ons by julle kom oorslaap.

Cindy G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, stil en bekostigbaar.

Pragtige eenheid, met 'n balkon. Naby die strand. Baie stil gebied, waar mens net kan chill. Die eienaar en opsigter is baie vriendelik en behulpsaam. Sentraal geleë tussen Swakopmund en Walvisbaai.

Janine D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Janine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties!

Ons het dit vreeslik geniet, ons gaan definitief weer daar gaan bly.

Deon F - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Deon F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bietjie teleurgesteld in woonstel.

Alhoewel woonstel skoon en netjies was, behoort die tweeplaatstoof, mikrogolfoond en braaier vervang word aangesien dit in 'n baie swak toestand is.

Long Beach Self-Catering's terugvoer

Baie dankie vir die terug voering. Ons gee dadelik aandag aan die uitgewysde probleme.
Groete,
Helga

Long Beach Self-Catering
Maryna R - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut die moeite werd!

Wonderlike diens en 'n pragtige woning.

Long Beach Self-Catering's terugvoer

Baie dankie Maryna ons is bly jy het jou tydtjie by ons geniet. Tot volgende keer.

Long Beach Self-Catering
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longshore-straat 566, Uitbreiding 2, Langstrand, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWRUP8KNmn6vxcdhS1VcOmuZgqVqldQH8H27jeqzSYQrJKfJgXI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 566 Longshore Street Extension 2 0000 Erongo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -22.831959 14.542917
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za