LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Long Creek Lodge | LekkeSlaap
+123

Long Creek Lodge

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 3 resensies vir Long Creek Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Marita M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het vir die naweek daar gebly en baie lekker gekuier. Lekker geëet by Misty Mountain.

Sien sterre.

Fanie L - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik om te woon, maar erg verwarrende aankomsondervinding.

Long Creek Lodge is ‘n ware edelsteen afgesien van ‘n fluitende papegaai wat jou vroeg uit die bed gaan fluit en skree. As die papegaai eers wegtrek, het hy nie brieke nie. Dit sal van jou persoonlik afhang of jy dit kan verdra. Ons sal wel weer hier kom oorbly! Gaste wat hier wil kom oorbly moet besef dat die aanwysings wat vooraf aan hulle gestuur word absoluut niks beteken nie. Die adres soos aangestuur bestaan nie. Long Creek Lodge se naam staan nie voor op die gebou nie. Die inboek-proses werk as volg: Gaan na Silver Mist Restaurant en gaan ontvang jou sleutels daar. Silver Mist kan jy vind deur regs te draai by die straat waar die rooi telefoonhokkie op die hoek staan (Kantoorstraat). Ry reguit op teen die bult. Hulle is die laaste gebou op linkerkant bo teen die bult. Daarna ry jy terug na waar die telefoonhokkie is en draai daar regs. Long Creek Lodge is die laaste gebou in Krugerstraat op linkerhand. Hul hek is ook die heel laaste ingang in die straat. Die kamers is nie genommer nie en die voordeur is gesluit. Stap maar daar rond en soek na die vriendelike opsigter wat jou dan sal ontvang en wys waarheen om te gaan.

Gerda G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda G
Saam met vriende

Nie gedink dat 'n gastehuis met 'n sitkamer, eetkamer en snoekerkamer wat gedeel word met ander gaste kan so aangenaam kan wees nie! Dit is 'n smaakvolle, rustige gastehuis.

Dit is nie ons eerste verblyf in Kaapsehoop nie, maar een van die lekkerste. Ek het lankal hierdie gastehuis gesien, maar omdat dit meer 'n moderne gebou is, en groot is, wou ek nie daar bespreek nie. Maar omdat plek skaars is vir kort, vinnige besprekings vir een nag, het ek nie 'n keuse gehad nie! Maar sal teruggaan daarheen. Baie dankie!

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerstraat 87, Kaapsehoop, 1209, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATNzakLyGG4nYW3QV7XudEtBAWDUGQzX5gLZVWspGygx2qPGQcD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 87 Kruger Street Kaapsehoop 1209 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.589478352393 30.766864456515
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!