Long Lodge Bed & Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Long Lodge Bed & Breakfast is in die lowerryke buurt, Ferndale in Randburg geleë. Die lodge is gerieflik naby die N1.

Verblyf is beskikbaar in 3 en suite-slaapkamers wat selfsorggeriewe deel. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Al die kamers het TV's met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, tuisgemaakte beskuit en waaiers.

Gaste kan van die gemeenskaplike kombuis en sitarea gebruik maak. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, opwasbak en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank waar gaste maaltye kan geniet. Gaste kan die wasmasjien gebruik en daar is 'n wasgoedlyn buite.

Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n hek. Die perseel het ook 'n groot swembad.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Long Lodge Bed & Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R760 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false