Robberg Akkommodasie by Long Story Guest House & Cooks Kitchen | LekkeSlaap
+45

Long Story Guest House & Cooks Kitchen

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 8 Daedalus Reef Rylaan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Long Story Guest House is net 'n paar minute se stap vanaf die idilliese Robbergstrand in Plettenbergbaai. Hierdie boetiektuin-gastehuis bied 'n oopplan-kombuis vir 'n heerlike kook-ervaring. Gaste word genooi om die prettige kombuis te benut tydens hul verblyf of net lekker te bly.

Daar is 4 luukse en suite-slaapkamers. Die slaapkamers het koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens met perkallinne. Geriewe in die kamers sluit tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie, kluis, plafonwaaier, verwarmer, haardroër en platskerm-TV met sekere kanale in. Elke kamer het 'n privaat ingang en patio-area.

Die oopplan-kombuis het 'n plattelandse styl en bied die varsste, seisoenale en, waar moontlik, plaaslike bestanddele om maaltye mee voor te berei. Long Story hoop om 'n onvergeetlike hoofstuk tot jou lewe te voeg. Komplimentêre ontbyt is ingesluit.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is ook 'n swembad op die perseel. Long Story Guest House is slegs 300 m van Robbergstrand af. Die omgewing bied verskeie doendinge en besienswaardighede soos staproetes in die natuur, voëlkyk, wynlandgoed, 'n natuurreservaat, bootritte op die see, bergfietsry, perdry, gholfbane en walviskyk.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Long Story Guest House & Cooks Kitchen
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 8 Daedalus Reef Rylaan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Long Story Guest House & Cooks Kitchen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 8 Daedalus Reef Rylaan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkMjk5OWY4LWY4OTktNGNlZi05MWY4LTYwYTdkYmExNzUzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 8 Daedalus Reef Drive Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -34.07561 23.367899722222
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za