Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Alle handdoeke en linne word voorsien. Die huis word een keer per week skoongemaak, wat by die tarief ingesluit is.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R4000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook is verbode.
Neem asseblief kennis dat hierdie villa nie geskik is vir troeteldiere nie.
Die eenheid is nie geskik vir geleenthede of partytjies nie, en gaste moet asseblief nie oormatige geraas maak of harde musiek speel nie.
Beide die huis en die swembad word een keer per week skoongemaak.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito is kontant direk aan die eienaar van die instansie betaalbaar en sal na die uitklok-inspeksie aan gaste terugbetaal word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
30 Amber Way, Noordhoek, Cape Town, 7979, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang