Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Longhill Lodge

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R335, Longhill Lodge, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 241 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Longhill Lodge bied gerieflike selfsorgvillas op 'n privaat plaas sowat 26 km vanaf die wêreldbekende Addo-olifantpark in die Oos-Kaap. Die lodge is die ideale basis vanwaar gaste die fantastiese wildkykgeleenthede en ander besienswaardighede in die omgewing kan verken.

Verblyf by Longhill Lodge word in 3 luukse selfsorgvillas met slaapplek vir 6 tot 10 gaste elk gebied. Elke villa het en suite-slaapkamers, 'n toegeruste kombuis, 'n oopplan-leefarea en -eetarea en 'n lapa met 'n ingeboude braai-area. Daar is ook lugversorging, 'n TV met satellietkanale en gratis WiFi in elke villa.

Die hooflodge het 'n boma-vuurput en 'n plonspoel en alle gaste het toegang tot dit. Begeleide wandelinge en wildritte kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Longhill Lodge is sowat 12 km vanaf Addo se middedorp en sowat 55 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) se middestad en die Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe (Port Elizabeth International Airport).

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Longhill Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 2

Ligging

  • Vanaf die R335, Longhill Lodge, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Gaste dink Longhill Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Greater Addo Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R4 241
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R4 241
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R335, Longhill Lodge, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ccffdc31a2cdeee2bd1ba894ac18c337491b59e0547fa1fe3cf1062f1c187d8e17dc604a33b9fb216c3982ad3344f97aa08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 241 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Off the R335 Longhill Lodge 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.562071 25.611538
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem