Longtom Farm Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Longtom Farm Guesthouse is in die prentjiemooi Mpumalanga, slegs 3 ure van Johannesburg af geleë. Gewilde besienswaardighede soos die Dullstroom, Sabie, Graskop, Pelgrimsrus, God's Window en die Krugerwildtuin, maak dit die ideale wegbreekplek. Die gastehuis is 3 km buite Lydenburg geleë met 'n uitsig oor die Long Tom-pas.

Die gastehuis beskik oor 10 ruim, pragtige en smaakvolle en suite-kamers met DStv. Elke suite het sy eie privaat ingang en veranda met 'n uitsig oor die manjifieke tuin met 'n verskeidenheid sierfonteintjies. Die tuin is 'n paradys vir voëlliefhebbers.

Longtom Farm Guest House het ook 'n swembad en 2 lapas met braaigeriewe. Ontbyt word in die stylvolle eetkamer bedien en ons kan 'n paar restaurante aanbeveel vir aandete. Die eetplekke is slegs sowat 5 minute van ons af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Longtom Farm Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R940 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za