Lydenburg Akkommodasie by Longtom Farm Guesthouse | LekkeSlaap
+63

Longtom Farm Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 17 resensies vir Longtom Farm Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jeanette M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and very helpful.

Bettie went out of her away to allow us to book in a bit earlier as we had a wedding to attend, and helped us with directions.

Arina M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina M
Enkelreisiger

'n 5-ster-ervaring!

Uiters vriendelike, hulpvaardige en aangename personeel/eienaars. Die kamer-uitleg is ruim en gevul met smaakvolle meublement. Die privaat patio/stoepie wat uitkyk op die tuintjie was 'n aangename verrassing. Dis die klein dingetjies wat tel en daarvan was daar hope in hierdie gastehuis. 'n Heerlike ervaring!

Longtom Farm Guesthouse's terugvoer

Hi Arina,
Thank you for taking the time to review our establishment. It is really heartwarming to hear that our guests enjoy their stay and appreciate all our efforts and dedication, to make this Guesthouse a home from home. I hope we will be seeing you soon.

Longtom Farm Guesthouse
Jack V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jack V
Gesin met tieners

Wonderlike aanvangspunt vir uitstappies op die Panarama-roete!

Stil, heerlik, vriendelik en 'n goeie aanvangspunt, maar wees versigtig vir die slaggate om Lydenburg.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent relaxing startpunt point for Panorama route trips.

Quiet, very nice garden, friendly, good startpunt point for Panorama route but beware of the potholes around Lydenburg.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Christo D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik. Ons gaan weer daar bly!

Die heerlike ontspanne atmosfeer, die pragtige historiese artefakte en die persoonlike aandag en belangstelling in ons deur die gasheer en gasvrou maak Longtom Farm Guesthouse een van my gunstelinge! Onverbeterlik.

Aiden L - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aiden L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Juweel van 'n plek om af te skakel en te ontspan.

Dit is heerlik om 'n plek te besoek waar mense nog passie het vir dit wat hulle doen. Die passie is duidelik sigbaar in die netheid van die kamers en die klein dingetjies wat die plek net laat uitstaan bo ander. Kan gerus Longtom Farm aanbeveel vir enige iemand wat wil oornag of langer wil bly.

Johannes V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort, maar lekker.

Het net een aand hier oorgeslaap vir 'n troue in die omgewing, maar dit was voldoende en netjies. Die gasvrou was ook baie hulpvaardig.

Carel N - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verrassing!

Dis baie privaat en alles wat jy nodig het en nog!

Johan M - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntende diens en geriewe.

Ons het ons verblyf geweldig baie geniet. Die personeel was besonder gaaf, hulpvaardig en vriendelik. Hulle het ons werklik tuis laat voel. Die gastehuis self was besonder netjies, deeglik instand gehou en uitstekend gediens. Ek sal met die grootste vrymoedigheid Longtom Farm Guesthouse aan enigiemand aanbeveel. 'n Mens vat maar 'n kans as jy verblyf op die internet bespreek maar in hierdie geval was die plek 'n juweel. Baie dankie aan die personeel wat ons verblyf so 'n genotvolle ervaring gemaak het. Julle is sterre!

Althea K - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Althea K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam!

Oor die algemeen baie netjiesE verblyf. Sommige probleme ervaar, maar is uitsorteer.

Danie V - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker!

Vriendelike mense. Dis skoon en die aandag aan detail is opvallend.

Mary L - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mary L
Gesin met klein kinders

Beautiful and peaceful!

Good service, road somewhat of a challenge, otherwise will definitely make use of this B&B in future!

Marinda T - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige naweek in 'n pragtige gastehuis.

Uitstekende diens en baie netjies! Veilig en 'n wonderlike ervaring!

Marita M - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n oulike gastehuis en die gastehuis se eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Die pad deur Lydenburg is baie sleg en die ry na die gasteplaas is bietjie eenkant, maar dit was veilig. Die ontbyt was baie lekker en die kamers was mooi skoon.

Annamarie M - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvryheid was baie goed en die kamer baie gerieflik.

Sien die sterre hieronder.

Stacy-lee D - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stacy-lee D
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a wonder place!

The service is excellent and the stay was wonderful. I will go back there anytime! The place is beautiful and very neat and clean.

Annabel S - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Annabel S

Good place

Very clean, good service.

Anthonie S - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthonie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en is baie gasvry ontvang.

Die plek is uitstekend. Die mense is gasvry en baie vriendelik. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Ons sal beslis weer daar aanklop as ek op reis is. Dankie Annette!

Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sterkspruitstraat 33, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqakV2XuqftLc4sWuQZkwZNt5SRaA3gV0FUk3ZLmm6eCPzrI0W9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R980  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 33 Sterkspruit Farm Lydenburg 1120 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.122279337015 30.473161339759
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za