LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+25
Selfsorg in Bela-Bela

Loodswaai Boshuisie   Prime picks icon.

Prime picks icon.

4 gaste

1 slaapkamer

3 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 24 Raasblaar Road, Droogekloof, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Loodswaai Boshuisie is ideaal vir gaste wat in die stilte van die bosveld wil ontspan. Hierdie selfsorg-grasdakhuis is op 'n 22 hektaar-grootte wild- en skaapplaas in die skadu van die Waterberg. Dit is sowat 22 km van Bela-Bela af op die Thabazimbi-pad.

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak in die slaapkamer. Die ruim leefarea het ook 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die dubbeldeur lei na 'n stoep met braaigeriewe en 'n klein plonspoel.

Daar is verskeie staproetes, fietsroetes, wildkykgeleenthede, gesinsvriendelike eetplekke, oorde met warmwaterbronne en gholfbane in die area.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Rudolf R
Besigheidsreis
5.0
Baie rustig. Baie netjiese ten volle toegeruste selfsorg boshuisie in die hart van die bosveld.
Sep 2026
Wilna M
Saam met lewensmaat
5.0
Voelkyk paradys en rustige omgewing. Loodswaai Boshuisie was die beste keuse! Mandie is 'n wonderlike gasvrou. Lootswaai is 'n voelkyk paradys, ons he...
Sien meer
Sep 2026
Ann S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic food for your soul. Fantastic, stunning place. Will go back. The owner is a lovely person.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Deon T
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige, rustige verblyf. Netjies, gerieflik, rustig. Baie vriendelik.
Aug 2026
Calvin L
Gesin met klein kinders
5.0
If you want a quiet place with nature, this is the best place to be. It is really amazing if you want a place in the bushes with just n...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mandie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 24 Raasblaar Road, Droogekloof, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Loodswaai Boshuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R735
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R735
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R735
per nag (plek vir 4)
Bespreek

24 Raasblaar Road, Droogekloof, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7e9159352ce887e9093ceefa1a848d065896dbed70d88d7a0027f2bf5c1a21b8e2dce5f05fce3e5a2311d6dc0e6d24a5151?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R735 per nag (plek vir 4) 79 5 1 5 24 Raasblaar Road Droogekloof 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.861288044648 28.098788175708
Soek in 'n groter streek