LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lord Caledon Guest House | LekkeSlaap
+24

Lord Caledon Guest House

B&B

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 2 resensies vir Lord Caledon Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Charlize L - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Charlize L
Enkelreisiger

Onprofessionele bestuurders wat op mekaar skree en vloek.

Ek het in kamer 1 gebly wat in die huis is. Die kamer is pragtig, maar baie raserig van die mense in die huis. Die personeelkantore is reg buite die kamer en die kamer is glad nie klankdig nie. Party van die personeel het buite my kamer gesit en musiek gespeel. Die twee bestuurders het op mekaar geskree en gevloek en ek kon myself nie hoor dink bo die geraas nie. Die ontbyt was lekker! Die kamer was baie netjies en gemaklik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Unprofessional managers who shout and swear at each other.

I stayed in Room 1 which is in the house. The room is beautiful, but very noisy from the people in the house. The staff offices are right outside the room and the room is not at all sound proof. Some of the staff sat right outside my room playing music. The two managers were shouting and swearing at each other and I couldn't hear myself think above the noise. The breakfast was lovely! The room was very tidy and comfortable.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Petrus J B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus J B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflik.

Ons het op eerste vloer gebly met 'n buite trap wat bietjie ongemaklik was, maar verder baie gerieflik en netjies!

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 35, Camphersdrift, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhMBQmwgutR8iVzBsn1IKaJ4ZqshyHd7MLJQUWcq3b3uce3bvCR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100  per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 35 Caledon Street Camphersdrift 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.950308098311 22.461816233135
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!