Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lord Fraser Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Addie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 29 resensies vir Lord Fraser Guest House
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.1/5
Mandy D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Always a pleasure. Clean, good service, nice breakfast.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juli V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juli V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon lekker uitrus en ontspan.

Ons het vreeslik lekker gekuier saam met die. Pragtige plek! Soos konings gevoel. Outydse sjarme!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geskiedkundige gebou met pragtige tuine, het dalk meer persoonlike diens nodig.

Tuine is pragtig. Die kroeg en ontvangsarea was baie besig met luide musiek en geselskap, ek het nie baie tuis gevoel nie. Ek het die ontvangspersoneel in die kroeg gevind, daar was 'n beurtkrag-/Eskom-fout, en dit was baie donker binne in die middag. Die kos was lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan F
Saam met vriende

Baie lekke plek.

Baie lekke plek. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dries B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ou woning.

Daar is kerse in die kamer vir gebruik tydens beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gys S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gys S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel in die Oos-Vrystaat.

In die verwaarloosde dorpie van Wepener is hierdie juweel van 'n plek. Koloniale, outydse luuksheid was totaal onverwags. Ons was in die "Fraser" kamer: kaggel, antieke kaste, hemelbed, skryftafel, plankvloere en koperkraan bad, stort en wasbak. Ala Carte aandete was uistekend. Plaas Wepener op julle reisplanne!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robey G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robey G
Gesin met tieners

Stukkie juweel in die Suidoos-Vrystaat.

Nostalgies, netjies en vriendelik. Dankie Addie Swanepoel vir jou persoonlike aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nick A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nick A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

Wepener itself has nothing to offer a tourist, but the Lord Frazer guesthouse is a little hidden gem. Our stay was most pleasant. The receptioist was very friendly, and even went out of her way to take us on a tour of the guest house and tell us the history. We did not stay in the actual guest house but in the accommodation across the way, as we had made a last minute date change. The staff was friendly and the dinner we had was great. There was a braai thta night with a band, for the local population and it was lovely to meet one of the local farmers, and made to feel welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ebeth B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ebeth B
Gesin met klein kinders

Ons verwagtings is verydel.

Dis ongelukkig jammer om te moet sê dat hierdie gastehuis die laagtepunt van ons vakansie was. Die verval van die dorp spoel in sekere opsigte ook al sigbaar oor na die gastehuis self. Te oordeel aan die gastehuis se advertensies, is dit ’n geval van over promise en under delivered. Dele van die gastehuis is in ’n vervalle toestand, insluitend stukkende ruite en swembaddens wat toegegooi is of vol tuinvullis lê. In eenheid 15 waar ons tuigegegaan het, was een van die stoele stukkend, daar was gate in die dubbelbed se duvet en daar was feitlik geen messegoed en breekware wat ons in staat gestel het om daar vir onsself te sorg nie. Die personeel was ook laat met ons aandete. Na my klagte daaroor aan die eienaar, wat met ons aankoms nie teenwoordig was nie, is ’n heel duvet vir ons gebring. Die manier hoe die personeel en gastehuis-eienaar met ons geskakel het was in vele opsigte onprofessioneel. Daar was geen inligtingstuk in die kamer wat van die basiese vrae oor die gastehuis beantwoord nie. Ons moes raai waar om in te boek en hoe die algemene reëlings werk. Ten minste was die wooneenheid andersins netjies en die kos en stort gangbaar. Ons indruk was egter een van afgeskeeptheid en wat nie merkbaar vir kliënte omgee nie. Die buitengewoon hoë tarief wat ons vir een nag moes betaal is twee tot drie keer hoër as ander gastehuise van ’n soortgelyke of selfs laer standaard. Ons gee toe dat ’n geringe premie in die tarief regverdigbaar is omdat hierdie die enigste gastehuis op die dorp is, maar andersins bied dit glad nie goeie waarde vir geld nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome gastehuis en setting.

Ongelooflike stuk geskiedenis. Die gastehuis, wat ook maar nou die prys betaal van die Covid lockdown sowel as die verval van die dorp, verdien meer besoekers. Die ou gebou met sy tuin, wat met moeite en koste in stand gehou word, staan uit in die omgewing. Ek sal gerus weer daar omgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse verblyf met ouwêreldse sjarme.

Pragtige ou woning met oorspronklike antieke meubels. Kaggel in die reuse kamer (nr.5). Pootjiesbad en stort. Warm kroeg om in te kuier. Gulhartige ontvangs deur die eienaars wat ons bietjie van die dorpie se geskiedenis vertel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en behulpsame gasheer, heerlike etes, gerieflike verblyf.

Gerieflik, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lord Fraser Guest House se terugvoer

Baie dankie Tina vir die lekker kuier! Dit was nou lekker gewees!

Hoop om julle gou weer te sien!
Geniet die vakansie!

Lord Fraser Guest House
Toerien B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Toerien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en aanvaarbaar.

Oor die algemeen netjies, maar onder die bed was lanklaas skoongemaak en ook muise in die kamer gesien. Nagwag het half 1 die oggend die kamerdeur oopgesluit a.g.v. 'n misverstand met die eienaar oor watter kamer om te gebruik. Daar moet nie ander sleutels beskikbaar wees vir kamers wat in gebruik is nie. Verder vriendelike ontvangs en mense, asook heerlike aandete en ontbyt gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lord Fraser Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

Die probleme soos genoem is gehanteer en hopelik sal daar nie weer 'n misverstand wees nie. Weereens jammer daaroor!

Hoop om julle gou weer te sien!

Groete,
Addie

Lord Fraser Guest House
Marthinus M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus M
Gesin met klein kinders

Fantastiese gasvryheid.

Baie vriendelike en goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel van 'n plek!

Ons het heerlik oornag en lekker om die kaggel gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margaret M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret M
Gesin met klein kinders

Lovely place ─ highly recommended.

We had a lovely stay at Lord Fraser Guest House as a stopover to Queenstown. We highly recommend it as a place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvol.

Ons aankoms was rustig met 'n Gin en Tonic in die kroeg saam met 'n klompie locals. Baas was weg, so kamer gewys deur sy vrou. Ongelukkige kragonderbreking het ons aandete effens vertraag. Het buite op stoep geëet saam met honde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mack M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mack M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

Excellent. The people were caring, food good. Value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was baie aangenaam en is soos ons die plek onthou van 21 jaar gelede.

Die gastehuis is pragtig onderhou en die kamer was ruim en netjies. Ons het 21 jaar gelede op ons wittebrood hier oorgeslaap en was aangenaam verras oor hoe mooi die plek nog onderhou word in 'n dorpie wat verval. Dit was 'n baie aangename ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Marlize V
Gesin met klein kinders

Ontevrede.

Gavin R is in die kol met sy resensie. Die ligging is langs 'n shebeen of kroeg so 'n mens hoor die herrie die hele dag en nag lank. Was nie deur enige iemand ontvang nie en moes sleutel in die kroeg gaan haal. Het die oggend wakker geword met plasse braaksel wat in die gange lê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lord Fraser Guest House se terugvoer

Hi Marlize,

Ongelukkig in hierdie bedryf het 'n mens ook sulke gaste wat jou gastehuis besoek.Ons maak verskoning vir die probleem. Dit is ongelukkig buite ons beheer.

Die ligging van die tavern is vir ons ook 'n probleem. Ongelukkig het die owerhede toestemming gegee het tot die plek en het ons geen beheer daaroor nie. Ons het tot dusver geen probleme met die kliente van die sjebeen gehad nie. Ons het wel bykomende sekuriteit tot perseel gevoeg om sake te hanteer.

Ek is regtig jammer daaroor.

Lord Fraser Guest House
Gavin R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Gavin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Location is a big problem.

Entrance to the guest house is right by a tavern. Extremely noisy and drunk people on your door step. Reception is in the bar - very unprofessional. Guest house also needs attention, especially outside. Pictures do not give true reflection.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende kamer, ete en diens.

Al ons verwagtings is oortref deur die uitstekende akkommodasie, ete en diens wat ons gekry het. Gasvryheid op sy beste!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heather P - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heather P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was op die ou end 'n baie aangename en heerlike verrassing met baie belewenisse om te onthou vir die oudag!

Ons het die dorp binne probeer kom toe daar 'n vloed bordteken voor ons verskyn. Ons ry toe met 'n lang ompad deur 'n woonbuurt die dorp binne op soek na ons bestemming. Toe ons by die kroeg moes aanmeld, was ek baie huiwerig oor ons keuse. Kry toe na besigtiging in die donker en ontmoeting met eienaar/seun 'n droomkamer (no 5) en eet heerlike oxtail in kroeg by knetterende vuur. Ook van die dorpsinwoners ontmoet en wat 'n gawe klomp! Na heerlike nagrus het ons heerlik ontbyt genuttig by kaggelvuur terwyl ons interessante gesprek met Addie gehad het. Wat 'n onvergeetlike belewenis was dit nie! Beslis aan te beveel! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans N - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig.

Kaggel in die kamer was baie lekker op 'n koue aand. Eienaar was baie behulpsaam met motor se pap battery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Japie En Rolien C - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie En Rolien C
Saam met vriende

Vriendelike diens en rustige omgewing.

Baie dankie vir julle gasvryheid en die voorreg om in hierdie pragtige plek te kon slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 43 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 De Bruyn Straat, Wepener, 9944, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwZDJlMDdiLTRkNDgtNDQ1Yy1iMGE4LTgyNzk5YzcwYWZlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 29 5 1 4 10 De Bruyn street Wepener 9944 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.726697483808 27.036901563406
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem