Lord Grey Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lord Grey Guesthouse is 'n lieflike ou Victoriaanse huis uit die 19de eeu, net bo Greytown se sakekern. Dit word as 'n belangrike gebou deur die erfenisraad geag. Die Lord Grey is ook een van Greytown se oudste gastehuise en dit het 'n intieme atmosfeer.

Die verblyf het 'n huislike en gemaklike atmosfeer en bestaan uit skoon, gerieflike kamers. Geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe met koekies/beskuit vir alle gaste, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in. Die instansie het ook 'n buitebraai-area en veilige parkeerplek op die perseel met afstandbeheer.

'n Volledige ontbyt of hartlike plattelandse aandetes word in die oopplan-eetarea bedien. Reël asseblief vooraf hiervoor. Die Greytown Museum is net om die hoek of as jy in die dorp is vir besigheid is die sakekern net 5 minute te voet ver. Die Buiteklub en Wembley College is 5 minute se ry hiervandaan.

Ons span (Adri en Fiki) sien uit daarna om jou verblyf onvergeetlik te maak!

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Drankies ingesluit
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lord Grey Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]