Lord Grey Guesthouse
Opsomming van Resensie
Fanie V - Jun 2019
Gemiddeld
Dit was aangenaam om hier te oornag.
Charlaine B - Mei 2018
Gemiddeld
Die kamer is lekker ruim, was skoon en netjies.
Lyn K - Feb 2018
Gemiddeld
Teleurgesteld.
Lord Grey Guesthouse's terugvoer
Middag Lyn,
Dit is met groot teleurstelling dat jou aand by Lord Grey vir jou onaangenaam was.
Ek het gister met my dame gepraat en sy het het verduidelik dat sy wel klub aanbeveel het vir ete. Ek was glad nie bewus dat u aanvraag gemaak het vir aandete voor die tyd nie. Daar was beslis genoeg tyd en ons kon beslis dit akkommodeer. Maar dat sy aanbevelings gemaak het is wel waar.
Met betrekking tot die Wi-Fi wagwoord, dit is teen die muur van die leef vertrek vir almal beskikbaar te alle tye. Weereens vra ek om verskoning dat dit nie pertinent uitgewys is vir julle nie.
Ons by Lord Grey streef om net die beste diens te lewer vir ons gaste. Dit tref my dat julle nie hierdie diens ontvang het nie.
Groete,
Adri Meisegeier
Lord Grey
Louis M - Aug 2017
Gemiddeld
Heel aanvaarbaar.
Lord Grey Guesthouse's terugvoer
Good Day Louis,
Thank you for taking the time to let us know what you thought of your stay. I would like to apologise for you not having been able to eat dinner with us, it should not have been a problem, and I shall follow up with the staff to correct this failure. We want our guests to be completely satisfied, and I am disappointed that you had to worry about finding dinner elsewhere.
Regards, Andrew
Lord Grey Guesthouse
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Voortrekkerstraat 194, Greytown, 3250, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom