Lord Willis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lus vir die rustigheid van die Karoo? Lord Willis Guesthouse is dan u antwoord. Geleë in Williston Noord-Kaap, op die R63 roete tussen Kaapstad en Gauteng. Lord Willis Guesthouse bied unieke en gerieflike akkommodasie aan. Restaurante en winkels asook besienswaardighede is binne loopafstand.

Kamer 1: En-suite
Koningin-grootte bed, TV, haardroër, vries/yskas, lessenaar, kas, lugversorging en kombuisie.

Kamer 2: En-suite
2 Enkelbeddens, TV, haardroër, vries/yskas, lessenaar, kas, lugversorging en kombuisie.

Kamer 3: En-suite
1 Dubbelbed, TV, haardroër, vries/yskas, lessenaar, kas, lugversorging en kombuisie.

Leefkamer met braaigeriewe.
Kombuis en kombuisies.
Braaigeriewe buite.
Bed en ontbyt of selfsorg.

Kenmerke

  •  Afrikaans

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lord Willis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R698 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false